Active since Dec 2013
After an error with a payment, the Anabolics-SA team sorted everything out and WITHIN A DAY, the problem was solved!!! It is such a pleasure to deal with a company and employees where admin & client service is such a high priority. Thank you very much Anabolics-SA Team, and all the best for the future..
Ek het 'n eetstel gekoop en by die huis gemerk dat daar een van die bordjies kort was. Ek het dadelik geskakel en die probleem met die bestuurderes bespreek. Ek woon in 'n ander dorp, en die volgende week het ek by die tak gedraai en die probleem is uitgesorteer. Baie dankie Cornelia! Sulke flink en vriendelike diens word opreg waardeer!!
Thank you Tiger Wheel & Tiger ERMELO BRANCH for very good and friendly service! During the week, Louis van Zyl confirmed that they received the tyres I ordered. On a Saturday I arrived at about 08:10 and was on my way home again by 09:40! Keep it up! I will surely go there again in future.
Ek was besig om te probeer om 'n addisionele meternommer op my profile te voeg. Magdalene het gesien dat ek ingelog het . Sy het my geskakel en gevra of ek hulp nodig het. Sonder moeite het sy dit toe sommer vir my gedoen! In 5 minute is die nuwe meternommer bygevoeg, sms ontvang en krag op die nuwe meter! Uitstekende diens Prepaid24!! Baie dankie Magdalene!!! Sulke vriendelike en flinke diens word in vandag se tyd REGTIG HOOG OP PRYS GESTEL! DOEN SO VOORT!!