Active since Sep 2015
This Christo Dippenaar is not a person to trust, He came from the West Coast taking peoples money and then never done any work. And then just disappear and open new companies to take other peoples money. He took R40000 from us, and have lots of stories His old comp was CCN Group. Just search on fb. So if I can warn anybody don't give your money to Christo Dippenaar.
<p>Goeie dag. Ek het die 27ste met ons private banker Kim Swartz gereël vir n nuwe krediet kaart omdar ek myne verloor het. Dit is my man se rekening en ek het volle reg op sy rekening. Dit ia n week later en seker 6 vers****ende mense van fnb en CCD couriers het my geskakel. Dan kom lewer hulle die kaart af met n copy van my man se id my id en n toeatemmingsbrief van my man. Omdat hy buiteland werk kan hy nie self met Fnb in aanmerking kom. Wk het in die begin ons kaarte ontvang, maar nou n jaar later het hulle baie stories. My kaart sou nou more afgelaai geword het en vanoggend bel iemand anders van fnb en se die persoon van gister het nie my details gelog nie. Toe ek dit weer deurgee, se hulle ek mag nie die kaart ontvang. My man het vir my toestemming gegee. En ek praat nog altyd met ons private banker...dis absoluut nie aanvaarbaar nie..ons het juis oorgeskuif van Absa oor hulle patetiese diens..</p>
Goeie dag. Ons het geskuif van Absa na FNB as private bankers, juis oor die kamstige spesiale diens wat mens kan kry as jou salaris goed genoeg is. Maar dis nie die eerste keer wat FNB ons teleurstel nie. Ons het net ons selfooon nommer verander en as ons betalings doen stuur hulle vir jou n one time pin. Met die is ons toe na die branch in Langebaan, wat ons meegedeel het ons moet die online banking nr bel. Vandag het my man gebel en moes n paar snaakse vrae beantwoord. die een vraag was van ons adres, op die vraag het hy geantw ons het die 31ste Des verhuis en woon nie meer in 71 Felicia nie. Toe word dit gese hyt gefail. Weer het ons gebel en toe se die Call Centre ons moes net ja en nee geantwoord het niks anders, so ons moes lieg en se ons bly nog in Felicia single. Nou se hulle ons moet teruggaan na die branch en van daar die hoofkantoor bel en dan die pin verander, na hulle ons uitdruklik gese het hulle kan dit nie doen nie. Tweedens ons het ook aansoek gedoen vir huislening en FNB het gesloerna ons goedgekeur was deur Standard Bank. So ons vraag is waaroor is ons Private bankers as ons nie die diens kry van Private bankers nie, FNB IS PATETIES !!!
Still the same problem. Now the old number was activated. And now this weak they send me a sms for sim swop. I put my phone of every 2 hours. It's now more than 48 hours still nothing. Mtn make me tired.
My husband suspend the simcard about a month ago for personal reasons. When he came back from Mokopane he go to Vredenburg to get a new card and also sim swop. We paid the amount for sim swop and also the new simcard. They said we must wait for 3 to 4 working days, Nothing!!!!! We phone Vredenburg, but they dont pick up, we phone the 083 1808 number spoke with lost of agents, everyday they said today or wait for 24 hours. Then they said we must activate the card by this number, 0831239622. We must pay R1330 for a contract but no activation. I spoke to a Megan the ref nr 135156658. When my husband want to cancel the contract they said we must pay R5000.00. We are very unhappy with MTN. Now I must wait today again for another 24 hours for activation. I spoke more than R500 out on MTN, still no help
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.