1 reviews | Active since Member
Met skok lees ek nou van die reviews hier op Hello Peter, ek wil egter ook iets byvoeg, ek vind dr Chris, en sy span mense, die beste in die Noord, hulle stel opreg belang in elke dier wat deur hulle deure beweeg. Dr Chris, is baie professioneel, en baie hulpvaardig, my prinses poppie, het 2019 gif ingekry wat iemand oor my muur gegooi het, en danksy Dr Chris en sy personeel, het ma se liefie dit gemaak.
Nog elke keer wat ek Dr Chris genader het, was hy dadelik beskikbaar, en altyd bereid om te help.
Volgens my, en dit is my eerlike, beskeie opinie, is Dr Chris en sy span, die beste. Dr Chris keep up the good work!!