1 reviews | Active since Member
Beste dienste ooit, Jy bestel vandag en kry selfde dag jou goed of vroeg die volgende dag, hang af van waar jy af is, Baie maatskappye kan van hul af leer. En elke order ( essential oils) wat ek bestel is daar n klein surprice vir jou, Ek voel soos n klein kind wat nie kan wag met elke aflewering nie