1 reviews | Active since Member
<p>Die mense het my tuimeldroeer wat geraas het, maar nog gewerk het, uitmekaar gehaal. 3 weke later is dit nog net so. Hulle het 'n part wat gewerk het afgehaal , terwyl die masjien oop was om te vervang. Dit het oud gelyk. Nou kry hulle nie die part nie. Ek het gevra dat hulle net my ou part moet kom plak en die masjien weer aanmekaar sit, maar hulle kom net nie weer terug nie. Hulle nommer is ********** .</p>