1 reviews | Active since Member
SAFIRE... is een van die min versekeringsmpye wat die ekstra myl vir sy kliente en makelaars stap. Baie van my klient is by SAFIRE verseker... die persoonlike diens en produk , met unieke voordele is n MOET vir elke persoon wat sy items wil verseker, hetsy kommersieel, huishoudelik of Agri. SAFIRE verdien n pluimpie.. ek is n baie gelukkige klient en adviseur van en vir SAFIRE!
Best regards,
Best regards,