1 reviews | Active since Member
Savanna toere het 'n onverbeterlike blommetoer vir ons aangebied wat volgens ons mening groot waarde vir geld bied. Geen moeite word gespaar in alle opsigte nie. Dankie weereens aan (toergids) Lente en (busbestuurder) Sakkie vir die beste week ooit.