1 reviews | Active since Member
<p>Die mense antwoord nie eers hulle e-mail terug. Ek waarsku almal - moenie onder debt review gaan nie. Ek is daar van 2008 af en al my skuld is op betaal en op datum. Maar steeds is ek gebrandmerk as onder debt councelling. Mense moet nooit die debt review ding doen nie ASB!!! Ek was onder debt review by julle. Januarie 2016 het ek aansoek gedoen om debt review te kanselleer. Julle het dit gedoen en die NCR in kennis ge<br />stel. Tog wys dit steeds oral op my rekords dat ekbsteeds by julle onder debt review is. Al my skuld wat daarop was is ten volle afbetaal en my huislening al 'n jaar op datum.</p> <p>Maar steeds wys dit ek is onder debt review by julle.<br />Wat moet ek doen dat julle my van debt review afhaal vir eens en altyd?</p>