TrustIndex
0
Ranking
#49
in Insurance
NPS Score
0
Recommended: Unlikely
Used this business recently? Share your experience to help others decide.

Share Your Experience1 reviews | Active since Jan 2020
Vir ons anniversary boek ek 'n "romantic couples night" by Marula Sun en oppad soontoe, sonder enige waarskuwings, wat nog lyne op die pad, "vlieg" ons oor 'n ongemerkte speedhump net buite Garankuwa en verloor 2 bande en 'n magg op my kar. Ongelukkig is my kar die soort sonder noodwiel en moes ons so aanploeter tot by naaste vulstasie wat floaded is met die bekende onbekende. Ek skakel my versekring, goeie vriend Steon Theron, en binne sekondes skakel Henk & Chris van Moot Towing my en reel alles. Hul het ons elke 10-minute geskakel om te verseker ons is veilig en op hoogte te hou van hul e.t.a. Die vlak van Klientediens EN omgee vir ons as mense het my opnuut geinspireer om nog harder te werk aan my besigheid se Kliente ervaring. Baie BAIE DANKIE, Steon Theron Eienaar van Steodel Insurance en Henk en Chris van Moot Emergency Towing vir jul flink reaksie, profesionele diens en ons en my kar veilig tuis kry!!!! Ons is ryker en geseend met mense soos jul in ons lewens!!!!
1 reviews | Active since Jan 2020

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.