Active since Jul 2017
Vir ons anniversary boek ek 'n "romantic couples night" by Marula Sun en oppad soontoe, sonder enige waarskuwings, wat nog lyne op die pad, "vlieg" ons oor 'n ongemerkte speedhump net buite Garankuwa en verloor 2 bande en 'n magg op my kar. Ongelukkig is my kar die soort sonder noodwiel en moes ons so aanploeter tot by naaste vulstasie wat floaded is met die bekende onbekende. Ek skakel my versekring, goeie vriend Steon Theron, en binne sekondes skakel Henk & Chris van Moot Towing my en reel alles. Hul het ons elke 10-minute geskakel om te verseker ons is veilig en op hoogte te hou van hul e.t.a. Die vlak van Klientediens EN omgee vir ons as mense het my opnuut geinspireer om nog harder te werk aan my besigheid se Kliente ervaring. Baie BAIE DANKIE, Steon Theron Eienaar van Steodel Insurance en Henk en Chris van Moot Emergency Towing vir jul flink reaksie, profesionele diens en ons en my kar veilig tuis kry!!!! Ons is ryker en geseend met mense soos jul in ons lewens!!!!

Professional. Undestand my needs & tailored solutions.
Thank you Maryna Wolmarans, Claudie Barnard, Yolanda Slater, Audrey Viljoen vir jul gr8 en professionele diens. Voorwaar 'n aanwins om my Besigheid en Persoonlik by SIC Insure (Steodel) te verseker. By jul is my Besigheid en ek meer as net 'n Klient of "polis nommer".
<p>Thank you, FJ Labuschagne, for excellent personalized service and for always keeping me informed with the progress of sorting out my vehicle's "challenges". I honor the grateness in you and your ever-friendly Staff.</p>
<p>What a grate experience buying my forst car at "We sell cars". Thank you, Sales Executive Rorich Ackermann, for honest and best value for money service!</p>
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.