1 reviews | Active since Member
Nog probleme wat opduik met my BMW.
Toe ons die voertuig gekoop het by InspectaCar Lifestyle was daar 'n lang lys van foute op die voertuig wat reg gemaak moes word en parte wat vervang moes word. Onder andere die "fanbelt tensioner".
Weereens is die part vervang met 'n t****ehandse part.
Net so ook met die "diff", hy klik klak nie net meer nie maar hy sing nou al te lekker.
So van skelm kan ek nie glo nie, hoe kyk so persoon jou in die oë en belowe plegtig hy gaan alles regmaak