1 reviews | Active since Member
Baie lekker plek om te kuier en die afgelope naweek was 'n "GROOT" Wenner net al die kunstenaars soos Steve wat op getree het. Die eienaar Erna is die beste. Mag ons nog jare lekker daam kan eet en kuier saam ons vriende en jou Erna You rock!