Tileba Butchery
TrustIndex
0
Ranking
#14
in Restaurants & Food
NPS Score
0
Recommended: Unlikely
Used this business recently? Share your experience to help others decide.

Share Your Experience1 reviews | Active since Jan 2020
The owner of Tileba Vleismark is very rude and arrogant. I forgot my card holder there and the car attendant made means to get hold of me.went the next day to collect my card holder, the owner comes to me as I'm collecting my card holder and tells me I must open my boot because I'm selling drugs "according to her" she forced me to open my boot and kept threatening to call the police, which she never did. On my way to open a case of harassment and defamation of character. Just because I'm a black man in an X6 she assumed I'm dealing drugs. This is how she treats her black employees, there is a clear segregation between her employees, employees are receiving different lunch menu, white employees have more previlages.
1 reviews | Active since Jan 2020

Dit was vandag die laaste strooi.Dit is nou die t****e keer dat ek daar omdraai en na Meat World toe ry. Die eerste keer het ek agter die toonbank gestaan om gehelp te word terwyl daar seker 3 blokmanne is wat besig was om vleis op te kap en sny vir die vertoon yskaste voor. Daar was toe net een ****ter/blokman/verkoopsman wat die publiek gehelp het en die ander personeel agter die toonbank gaan aan om vleis op te sny en ignoreer jou in totaal. Vandag was dit dieselfde ,agter die toonbank sny die blokmanne vleis op vir die vertoon kas en kyk reg in jou oê sonder om te help terwyl daar net een persoon is wat die publiek help terwyl almal maar geduldig staan om deur een verkoopsman gehelp te word. Ek het toe vir die t****e keer daaar uitgeloop en na Meat World gegaan. SOOS GESê DIT WAS NOU DIE LAASTE STROOI EN DIE ****HUIS SIEN MY NIE WEER NIE. SWAK,SWAK.SWAK EN NOGMAALS SWAK DIENS.

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.