1 reviews | Active since Member
Ek het aan soek gedoen om my kar in te ruil by hulle en ons het 'n ooreenkoms gehaat dat hulle Dinsdag die 21/05/2019 die kar sal kom af lewer by my en so het dit nooit gebeur nie elke dag het hulle 'n storie gehaat toe op die einde se hulle ek kan nie meer nie kar kry nie na dat ek 'n offer op my kar gehaat het en gesê het ek het hom klaar verkoop aan toyota, die persoon wie se kar wat ek sou gekoop het by toyota het 'n nuwe kar gekoop by hulle maar nooit 'n deposito gegee nie maar hulle gee hom 'sy ou kar trug en se vir my dit is nou maar so. ek het 'n aan bod gekry vir R140 000 privaat nadat ek toyota se aanbod aanvaar het van'n kar wat goedkoper is ek sou 'n xuv 500 w6 by hulle gekry het