1 reviews | Active since Member
Goeie dag
Ek DINK hierdie plek is waar ek die slegste ondervinding gehad het en toe ek nou nog verder met die mense daar gesels is die wat ek hoor!
Ek is so teleurgestel dat daar wel sulke mense is die samelewing is!!
Triple V Motors Car dealer in Pretoria Address: 42 Zambesi Dr, Annlin, Pretoria, 0182 Phone: 012 567 0306
* Hulle behandel hul personeel nie goed nie en dit voor kliente hul sal bv die personeel skouer of selfs was daar al menige gevalle waar die 2 eienaars mekaar aangevat het soveel so dat vuis houe ens gevlieg het hulle het n dame wat by hulle gewerk het(doen nie meer nie) vas gekeer in 'n vertrek waar sy histeries gehuil het en 'n klient het in gespring en die twee manne uit mekaar gehaal sodat die dame kon uit kom.
* Die personeel word aangestel vir n sekere pos, maar moet dan ander werk ook doen wat hul geen kennis van het nie, bv die bedrading van die voertuie of selfs paneel werk.
* Die personeel word verkleineer voor ander en soms voor kliente ook. daar was 'n geval gewees van 'n personeellid wat aangestel is en paar maande later toe sê hulle vir hom indien hy nie vinnig sy lisensie kry, gaan hy afgedank word.(dit was nerens n vireiste in sy kontrak of posbeskrywing nie)
* Personeel word betaal soos en wanneer die voertuie verkoop, of dit nou die einde van die maand is en of dit eers in die volgende maand is( dit is nie so aangedui in die kontrakte nie)
* Daar raak kamtig goedere weg, dan kies hul mense en trek dit van hul salaris af en dan, wanneer die goedere gevind word wat "weg" was, word nie om verskoning gevra en ook nie geld terug betaal nie
* Hulle wil nie die regte gekwalifiseerde personeel aanstel bv Auto elektrisien, hulle se dit kos te veel geld en die res van die personeel moet eenvoudig net weet hoe om n gekwalifiseerde se werk te doen, indien hul dit nie reg doen kry hulle waarskuwings
* Hulle gee toestemming/keur verlof goed, en wanneer hulle terug kom van verlof dan word hul ingelig die verlof is heroorweeg en terug getrek dit is nou as onbetaalde verlof gesien
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.