1 reviews | Active since Member
Ek wil net se *Tyre & Tube* in Vanderbijlpark gaan my nie weer sien nie omdat ek so kak diens gekry het en ekt dit op n video ok en ek kan nie glo die eiernaar of bestuurder doen ok niks wyl ek daar was. Toe ek gaan betaal het het daar mense in die kantoor gestaan en net gevra wat het gebeur en toe se ek vir hom en uit geloop en ok nie terug gekom na my toe nie. Die Bravo male het n siggret ok nog in sy mond gehaat en ongeskik. Ek praat nog met die bravo male en hy praat niks terug nie hyt net gese hy moet die wiel 310 pomp wat anders gaan hy nie sien waar lek hy nie. Ek het toe my self die wiel opgesit en was gemaak want hyt nie geweet hoe sit hy die welf terug nie as ek met hom praat dan se hy niks nie. My ander 2 werkers was ok saam met my daar en hulle het als gesien en gehoor. Ek weet nou nie wat is sy naam nie maar die mense wat saterdag op 27/06/2020 gewerk het weet wie die bravo male is. Hulle kan my skakel as die CEO my gaan bel en al wat hulle gaan se jammer dit sal nie weer gebeur nie.
Groete MNR Smuts