1 reviews | Active since Member

Hi Herman, Ek wil jou net inlig oor die tydperk wat ons by Umoya gekamp het, Dit was regtig nie lekker nie, 23/12/2015---03/01/2016

1. Daar was vir n week geen ys nie (geen poging is aangewend om ys te kry nie alhoewel die bar heel tyd ys gehad het net vir hulle,. moes dorp toe ry vir ys
2. Die badkamers was nooit skoon gemaak nie
3.Staan plek vir n ekstra motor R80/dag (bietjie wild )
4.Die program vir die kinders het nie die laaste vier dae plaas gevind nie (en die kinders het so uitgesien daar na )
5. LAASTE 2 DAE GEEN ROOMYS NIE.

EK DINK DIT IS BAIE SWAK, GLO NIE EK SAL OOIT WEER SOONTOE GAAN NIE.

GROETE

JOHAN

INLAS: DIE SLEGSTE DING WAT GEBEUR HET IS DAT MY VROU SE SELFOON OOK VERDWYN HET TERWYL ONS OPGEPAK HET, TOE ONS N PEN UIT TREK HET JY NET WATER GESIEN SPUIT, 2 SWARTES HET DIE LEK KOM REGMAAK ? SO EK VERMOED HULLE HET IETS DAARMEE TE DOEN.(SAMSUNG GALAXY NOTE 4.

HOOP OM VAN JOU TE HOOR.

JOHAN
Hi Herman, ek hoop die e-mail het by jou uitgekom, Ek noem al die dinge wat my pla sodat julle uit julle foute kan leer, en almal gelukkig hou en meer mense trek.

sal jy so gaaf wees om my te skakel, cell xxx wil net hoor of jy die boodskap