Active since Aug 2012
Op die 19 November 2018 het ek 65 geword, besluit toe om by Ocean Basket te gaan eet, by Midwater in Middelburg wat n teleurstelling, bestel vir my die prawns special. Die kos het daar aangekom, toe ek die eerste hap rys proe ek dat die rys heeltemal af is (vrot)Die prawns het geswem in botter. Ek stuur die kos terug, die waiter bring vir my dieselfde bord terug die ou rys net uitgekrap en nuwe rys in geskep, toe maak hulle dit warm, met die gevolg toe die kos terugkom het die prawn soos rubber geproe.Besluit toe dat ek nie n seen gaan maak nie, want dan is die aand bederf.Die volgende dag bel ek in om met die manager te praat, n dame antwoord die foon sy se die manager is nie beskikbaar nie, verduilik toe aan haar wat my probleem is, sy deel my toe mee dat ek die vorige aand moes geklae het, en dat sy niks daaraan kan doen nie, baie allogant. Vrae toe vir haar dat die eienaar my moet terug skakel.Die volgende dag bel Brian my terug, vertel hom van my probleem, hy se dat hy sal uitvind en terug kom na my toe die volgende dag Ek wag nog steeds vir Brian om terug te kom na my toe.Toe besluit ek om die Ocean Basket Aanlyn complain lyn te kontak, het die klagte vir hulle op email gestuur, maar niks, Toe besluit ek om hulle self te kontak, praat toe met Denisia cell ********** 374.sy belowe om terug te kom na my toe maar wag nog steeds, haar weer en weer gebel tot vandag toe geen response.

Hi Herman, Ek wil jou net inlig oor die tydperk wat ons by Umoya gekamp het, Dit was regtig nie lekker nie, 23/12/2015---03/01/2016

1. Daar was vir n week geen ys nie (geen poging is aangewend om ys te kry nie alhoewel die bar heel tyd ys gehad het net vir hulle,. moes dorp toe ry vir ys
2. Die badkamers was nooit skoon gemaak nie
3.Staan plek vir n ekstra motor R80/dag (bietjie wild )
4.Die program vir die kinders het nie die laaste vier dae plaas gevind nie (en die kinders het so uitgesien daar na )
5. LAASTE 2 DAE GEEN ROOMYS NIE.

EK DINK DIT IS BAIE SWAK, GLO NIE EK SAL OOIT WEER SOONTOE GAAN NIE.

GROETE

JOHAN

INLAS: DIE SLEGSTE DING WAT GEBEUR HET IS DAT MY VROU SE SELFOON OOK VERDWYN HET TERWYL ONS OPGEPAK HET, TOE ONS N PEN UIT TREK HET JY NET WATER GESIEN SPUIT, 2 SWARTES HET DIE LEK KOM REGMAAK ? SO EK VERMOED HULLE HET IETS DAARMEE TE DOEN.(SAMSUNG GALAXY NOTE 4.

HOOP OM VAN JOU TE HOOR.

JOHAN
Hi Herman, ek hoop die e-mail het by jou uitgekom, Ek noem al die dinge wat my pla sodat julle uit julle foute kan leer, en almal gelukkig hou en meer mense trek.

sal jy so gaaf wees om my te skakel, cell xxx wil net hoor of jy die boodskap
MOEG GESUKKEL, MAANDE LANK WAT EK SUKKEL OM SHARES TE VERKOOP, TOE EK BEGIN SUKKEL HET WAS DIE SHARES R20,000 NOU IS DIT R13,000 , TOE BESLUIT EK OM NET MY BANK BESONDERHEDE VIR HULLE TE STUUR MET N COPY VAN MY ID, WANT HULLE HET DIT BENODIG OM MY DIVIDENDE OOR TE BETAAL, EK HET AL TALLE E-MAILS GESTUUR , MET TALLE MENSE GEPRAAT,COMPLAIN LYN GEBEL , MAAR HULLE IS NET SO TREURIG, ??????
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.