1 reviews | Active since Member
Professionele diens van begin tot einde. Eugene baie dankie jy het die ding laat ruk, ons kry so baie komplimente en mense sê ons DJ was aan die brand. Sal jou oor en oor aanbeveel! 10 uit 10! Puik diens en elke liewe sent werd.