1 reviews | Active since Member
Op vakansie. Chris het belowe die part is môreoggend 10:00 hier en dan sit ons hom vinnig in. Daarna verdwyn Chris sonder om iets te laat weet. Kantoor kry hom vir 2 dae nie in die hande nie.
Nee wat. Slaapstad is 'n geskikte bynaam.