1 reviews | Active since Member
Het die beste diens ontvang en is verseker die moeite werd om die pad saam met Yolanda en haar span saam te stap. Jy sal nie spyt wees nie. Sy is 'n fantastiese Prokureur wanneer dit kom by egskeiding en familie reg. Ek beveel haar sterkt aan. Vreeslik dankie. Ek sal jou verseker weer kontak indien dit nodig is.