1 reviews | Active since Member

Hi Riekie

Moet se die diens wat ek ontvang het van julle is uiters teleurstellend.

Was niks in nr 23 nagegaan voor die sleutels aan ons oorhandig is nie, as dit gedoen was so mens mos die volgende opgetel het.

1. Dat die yskas nie werk nie.

2. Die badkamer lig nie werk nie

3. Dat die gasbraaier n groot risiko is want waar dit diemgss lek en ontsteek is met n soort putty reggemaak. Hoe kan jul dit in so toestand los en verwag kliente moet dit gebruik

Dan word mens geskuif na n eenheid wat nie op dieselfde standaard is as 23 nie nie eers om te noem van die goed wat ons moes weggooi, roomys ens wst gesmelt het nie

Daar is nie veiligheids hekke aan die deure nie wat beteken ons moet nou die hele tyd beide deure toe hou omdat ons klein kinderjies her.

Kan jul verseker dit is die laaste kaar dat ek weer n eenheid by julle sal huur as dit die standaard is wat julle stel. Ek sal ook niemand aanraai om deur julle te bespreek nie.

Goeie Dag
Ons vra groot onverskoning, ons het n behoorlike skoonmaak gedoen en
alles na gegaan voordat ons die sleutels uit gesit het en oorhandig het
aan julle .Ons maak die eenheid 100% skoon en kyk dat alles werkende
toestand is . Die yskas was aan maar ons het ongelukkig nie geweet hy
word nie koud nie.Die badkamer lig het ons vervang en ons gaan die
braaier laat uit kyk ens seker maak dat hy veilig is.
Ons het jul geskyf na n ander eenheid en vra onverskoning dat die
eenheid nie die selfde see uitsig as die vorige eenheid gehad het nie,
maar ons het nie ander eenhede beskikbaar gehad in die selfde kompleks nie.
Best regards,

Hi Daar
Ek stem nog steeds nie saa met julle nie - die dame wat ie Saterdag oggend kom kyk het het ons meegedeel dat die yskas ni gewerk het nie en dat julle daarvan bewus was. dit is uiters swak.
T****ens was die eienaar go ook bewus van due braaier maar soos per epos aan my is hy moeilik om mee te deel en wou nie die braaier herstel nie - he kan jule die veiligheid van jul gaste in gevaar stel?
T****ens na als betaal julle net R50 van my R500 deposito terug -waarvoor het die geld gegaan om vir julle reprasies te betaal.
Ek gaan die hele aangeleentheid by die tourisme raad aangee.

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.