1 reviews | Active since Member
Ek het die 22st Augustus 2022 2 pare vellies bestel Ek het vanaf my bestel datum gebel en nadat ek my bestelling gekanseleer het, het ek die 1 paar gekry.
Ek is ook aan gese om die eienaar te kontak en ek kom net nie reg nie. Elke keer as ek bel kan hulle nie verstaan hoekom my skoene nog nie uit is nie. Die beloftes dat die eienaar besig is met die bestelling en dat ek my skoene in 'n week sal kry, raak nou baie oud en af gesaag!!!!!!!!!Ek is gese en 'n foto was aan my gewatsup dat my skoen nie daar is nie maar ek kan 'n ander paar kry wat 'n biekie anders gelyk het as die wat ek bestel het. Niks het daarvan gekom nie. Ek het weer gebel vandag en geen antwoord gekry nie.
So gat vol en sal nooit hulle aan beveel aan eninge iemand nie. Ek weet nie hoe kan hulle nog op facebook ens adverteer nie.