1 reviews | Active since Member
Ek is ’n vrou wat alleen moes huis toe ry om 19:00 die aand, en my ervaring met Warnatu was absoluut uitstaande! Ek het van die eerste oomblik af veilig gevoel. Die bestuurder was vriendelik, professioneel en het my op my gemak laat voel. Dit was só lekker om te kan ontspan en nie bang te wees nie. Baie dankie, Warnatu, vir ’n diens wat regtig veiligheid en gemoedsrus eerste stel – ek beveel julle beslis aan!