1 reviews | Active since Member
Die prys op die vleis wys R57. 99 maar as jy betaal by die kasregister is die prys wat jy betaal R89. 99. Ek sal nooit weer daar iets koop nie.