1 reviews | Active since Member
Winelands Pork Stikland adverteer Winelands Cheesegrillers @ R56.99 p/kg. Toe ek daar kom verkoop hulle Winelands Cheese Bangers vir daai prys. Nie Cheesegrillers nie. Die Cheesegrillers kos natuurlik toe meer as R100 p/kg. Die bestuurderes met wie ek gepraat het, het net gesê sy sal die dame verwittig wat die advertensie geplaas het. Ek is regtig teleurgesteld in julle Winelands. Dis niks minder as vals advertering nie. Google Cheese Bangers en dan Google Cheesegrillers en kyk of ek verkeerd is. Onaanvaarbaar. Ek twyfel of ek ooit weer julle sal kan vertrou.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.