1 reviews | Active since Member
WoW! Ek kom nou net van Robbie Wessels se show by Heroes. Dit is 21h50, 10 Mei 2024. Wat n teleurstelling. Julle kan nou dink aaaaaag wat, laat hy maar gaan, ons het hom nie nodig nie. Ek kan wel vir julle se ons het gehoor julle het agteruit gegaan. Ek is SO teleurgestel in julle dat ek NOOIT weer eers wil terugkom nie. Julle kos is sleg! EEN burger om van te kies op die menu. Wie de hel drink net black label OF castle light OF stella! Ek het maklik al meer as R20K oor die afgelope 2 of 3 jaar by julle spandeer. Vanaand was die laaste vir my by julle. Ek sal BESLIS te skaam wees om weer iemand saam my te bring. Dit is so teleurstellend wanneer n plek begin goed doen dan verloor daardie plekke gewoonlik touch met hul gaste. EN Heroes is al klaar daar. Shocking! Flippen teleurstellend is n under statement! Ek luister elke dag BokRadio en na vanaand heroorweeg ek evens dit ook. Joh! Vanaand was absoluut n terrible ondervinding. Ek wens julle regtig voorspoed toe....maaaaaar....voorspoed sonder my en my gesin. TERRIBLE! SHOCKING! DISAPPOINTED! En even die diens was sub-standaard!