TrustIndex
0
Ranking
#2
in Other
NPS Score
-100
Recommended: Unlikely
Jun '25 - May '26
MIKE BOLHUIS has a TrustIndex of 0 out of 10 on Hellopeter, based on 2 reviews in the last 12 months. Hellopeter has tracked MIKE BOLHUIS across 15 total reviews. How is the TrustIndex calculated? →
Used this business recently? Share your experience to help others decide.

Share Your Experience1 reviews | Active since Jan 2020
As expected mike reported the post, but ill add another one, please guys be careful of this man, he will take your money and not deliver, I have in excess of 6 people which he has done the same to, taken money and rendered no service
1 reviews | Active since Jan 2020

Dit is alweer Maandag en ek wag steeds om van mnr Bolhuis of sy werknemers te hoor. Ek is oppad na die SAPD om die vordering van die saak aan hulle oor te dra. Ek begin nou twyfel aan die eerlikheid en integriteit van mnr Bolhuis. Kan mnr Bolhuis vertrou word? Is mnr Bolhuis bloot *****? Hoe kan hy, namens ander mense, uitsprake maak op sy belaglike tv program? "Mnr *** het my R92 000 geskuld. Ek het mnr Bolhuis gevra om die geld in te vorder. Hy het sy werk gewaarborg en ek het hom R10 000 betaal. n Dag later het ek by mnr *** se huis verby gery en vir mnr Bolhuis laat weet wat die adres is en dat ek gesien het hoe mnr ***, sy vrou en twee kinders kruideniers uit sy voertuig laai. Mnr Bolhuis het mnr *** ges***el en n afspraak met hom gereël. Mnr Bolhuis wou nie die afspraak nakom nie en my gestuur om mnr *** te ontmoet. Mnr *** het met sy prokureur opgedaag en gesê hy gaan nie die geld terug betaal nie. Hy het toe gesê dat hy n klag teen mnr Bolhuis gelê het by die SAPD. Ek het mnr Bolhuis gaan sien en hy het gesê sy mense het al soveel tyd aan my saak spandeer, hulle het selfs mnr *** se adres gekry en gesien hoe mnr ***-hulle kruideniers uitlaai. Presies die inligting wat ek aan mnr Bolhuis verskaf het. Mnr Bolhuis het my ook meëgedeel dat hy met die SAPD gereël het dat die klagte teen my nie opgevolg word nie. Dit, terwyl die klagte teen mnr Bolhuis gelê is. Hy het mos mnr *** ges***el en hom gedreig! Aangesien mnr Bolhuis slegs n oproep gemaak het en niks verder gedoen het nie, dring ek daarop aan dat my geld terug betaal word. Die feit van die saak is, mnr Bolhuis het nie my geld ingevorder nie. Volgens sy waarborg, moet hy my geld teruggee. Ek maak staat op julle integriteit en eerlikheid. Groete. Eben Dowd".

Soos belowe, gee ek elke Maandag terugvoer oor hierdie saak. Ek het n oproep van mnr Pienaar, wat vir mnr Bolhuis werk, gekry en ek is aangesê om my opmerkings van die sosiale af te verwyder. Ek sien dit as n dreigement en het dit ook so aan die SAPD deurgegee. Die vraag is nou, is mnr Bolhuis eerlik? Kan hy vertrou word? Het hy enige integriteit? Ek wag in spanning om te sien wat gaan gebeur! "Mnr *** het my R92 000 geskuld. Ek het mnr Bolhuis gevra om die geld in te vorder. Hy het sy werk gewaarborg en ek het hom R10 000 betaal. n Dag later het ek by mnr *** se huis verby gery en vir mnr Bolhuis laat weet wat die adres is en dat ek gesien het hoe mnr ***, sy vrou en twee kinders kruideniers uit sy voertuig laai. Mnr Bolhuis het mnr *** ges***el en n afspraak met hom gereël. Mnr Bolhuis wou nie die afspraak nakom nie en my gestuur om mnr *** te ontmoet. Mnr *** het met sy prokureur opgedaag en gesê hy gaan nie die geld terug betaal nie. Hy het toe gesê dat hy n klag teen mnr Bolhuis gelê het by die SAPD. Ek het mnr Bolhuis gaan sien en hy het gesê sy mense het al soveel tyd aan my saak spandeer, hulle het selfs mnr *** se adres gekry en gesien hoe mnr ***-hulle kruideniers uitlaai. Presies die inligting wat ek aan mnr Bolhuis verskaf het. Mnr Bolhuis het my ook meëgedeel dat hy met die SAPD gereël het dat die klagte teen my nie opgevolg word nie. Dit, terwyl die klagte teen mnr Bolhuis gelê is. Hy het mos mnr *** ges***el en hom gedreig! Aangesien mnr Bolhuis slegs n oproep gemaak het en niks verder gedoen het nie, dring ek daarop aan dat my geld terug betaal word. Die feit van die saak is, mnr Bolhuis het nie my geld ingevorder nie. Volgens sy waarborg, moet hy my geld teruggee. Ek maak staat op julle integriteit en eerlikheid. Groete. Eben Dowd".

<div>Mnr ******x het my R92 000 geskuld. Ek het mnr Bolhuis gevra om die geld in te vorder. Hy het sy werk gewaarborg en ek het hom R10 000 betaal. n Dag later het ek by mnr ***x se huis verby gery en vir mnr Bolhuis laat weet wat die adres is en dat ek gesien het hoe mnr ***x, sy vrou en twee kinders kruideniers uit sy voertuig laai. Mnr Bolhuis het mnr ***x ges***el en n afspraak met hom gereël. Mnr Bolhuis wou nie die afspraak nakom nie en my gestuur om mnr ***x te ontmoet. Mnr ***x het met sy prokureur opgedaag en gesê hy gaan nie die geld terug betaal nie. Hy het toe gesê dat hy n klag teen mnr Bolhuis gelê het by die SAPD. Ek het mnr Bolhuis gaan sien en hy het gesê sy mense het al soveel tyd aan my saak spandeer, hulle het selfs mnr ***x se adres gekry en gesien hoe mnr ***x-hulle kruideniers uitlaai. Presies die inligting wat ek aan mnr Bolhuis verskaf het. Mnr Bolhuis het my ook meëgedeel dat hy met die SAPD gereël het dat die klagte teen my nie opgevolg word nie. Dit, terwyl die klagte teen mnr Bolhuis gelê is. Hy het mos mnr ***x ges***el en hom gedreig! Aangesien mnr Bolhuis slegs n oproep gemaak het en niks verder gedoen het nie, dring ek daarop aan dat my geld terug betaal word. Ek maak staat op julle integriteit en eerlikheid. Groete. Eben Dowd. Ek wag nog steeds vir n terugbetaling of n oproep van mnr Bolhuis.</div>

Tried to extort money from a whistleblower who is protected by Sarbanes Oxley act. It took me to get a laywer for him to stop harrasing me. He did not listen to me only threatened me - the same story as all the other people who are complaining on social media

Mike Wolfe CBD Gummies works by perfecting your total health and heartiness by lowering your pressure, unease, and torture. It helps keep your body relaxed at all times and also supports your impregnable frame. You do this through cannabidiols that associate with your body through the endogenous cannabinoid structure to manage the executive rudiments. This supplement is called Mike Wolfe CBD Gummies has actually been modified and drafted with the backing of measureless passage exercising unequaled stabilizers. There's a great deal of anticipation that individualities have from it and multitudinous say factual issues upon operation. With the misery gone from the body right down, you will gain from a stimulating mind and a more notable main concern. Anguish likewise conveys power of the will when there's no torture again. Below is a waiting list of active constituents whose actuality makes it really unthinkable to do your holistic and comprehensive bone care. https://ipsnews.net/business/2022/01/09/mike-wolfe-cbd-gummies-fake-consumer-reports-is-it-scam-or-legit/ https://ipsnews.net/business/2022/01/09/botanical-farms-cbd-gummies-reviews-consumer-scam-report-updated-2022/ https://ipsnews.net/business/2022/01/08/montana-valley-cbd-gummies-revews-scam-report-is-it-fake-or-trusted-2022/ https://ipsnews.net/business/2022/01/08/danny-koker-cbd-gummies-website-reviews-fake-or-real-price-is-it-trusted/

Never use Mike Bolhuis for any private investigation of ******. Contact us and we will tell you why we do not trust him. We have the evidence that he was found guilty on our charge and sentenced to pay a R50,000 fine

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.