1 reviews | Active since Member
Baie baie dankie aan elke dokter, narkotiseur, susters en ander personeel vir die wonderlike diens wat julle lewer elke dag vir mense met oog probleme. Dit was regtig vir my en my man 'n wonderlike ervaring om te kan voel dat julle regtig omgee vir julle pasiente. Mag julle geseën word en nog vir baie jare mense help met oogprobleme. Uitstekende dienslewering.