Active since Dec 2016
The service recieved was quick and affiecient and the people they get to do the job was very good
<p>Moeg vir leë beloftes? Moet asseblief nie dink jy gaan regkom by Vodacom nie Ek was vanoggend WEER by Vodacom Reds Mall, maar die probleem is nie hulle nie dit is Vodacom self, die tegniese afdeling. Ek het op 25 November my kontrak "ge-migrate" en toe begin die nagmerries Eerstens verdamp my "caller id" en ligtyd , data en smse en toe ons dit probeer regstel verskyn my nommer wat ek al van 1997 het skierlik van die sisteem af . Nou ja volgens Vodacom is my probleem opgelos want hulle het die klagte van die sisteem afgehaal. Kan glad nie met hierdie nommer aanlyn gaan om al my besonderhede van lugtyd, data of smse te bepaal nie PATETIES VODACOM SA</p>