Active since Jan 2021
Goeiedag Na aanleiding van my voortydige navraag om my wifi oor te skuif na Botrivier, wil ek my misnoë uitspreek ivm geen terugvoer van tegnikus. Hy het die perseel besoek op 25/02/2021, laatmiddag en Mnr Jan Visagie, ons voorsitter wat teenwoordig was, meegedeel dat hier volle sterkte sein is. Daar is geen inligting aan my deurgegee en ek moes telkemale verskeie oproepe en navrae rig. Persone het net elke keer boodskap geneem. Na vele oproepe het die tegnikus vanmiddag opgedaag net om my mee te deel dat hier ń baie swak sein is. Hy sou ń leer moes kry, terug kom op latere stadium om antenna op hoogste gewel te sit en dan sal ek dalk sein hê. Ek het toerusting wat intussen aangekoop is , saam met hom teruggestuur. Dit noodsaak my om my ooreenkoms met julle met onmiddellike effek te kanselleer. Ek het gladnie enige diens ontvang vanaf 25/2/2021 wat baie teleurstellend is. Ek dring verder daarop aan dat alle onkoste deur my verskuldig, dit wat reeds verhaal is, teruggeskryf word vanaf 28 Februarie 2021. Dit sluit die volgende in: Installasie koste R500 Gedeeltelike betaling nuwe antenna R1000 Die maandelikse fooi vir Maart 2021 R489.00. Weereens wil ek daarop wys dat ek geen diens van Sonic gekry het nadat ek julle telefonies ingelig het dat ek na Botrivier verhuis. Ek kan nie verantwoordelik gehou word vir julle tegnikus se verkeerde inligting en gebrek aan nodige kommunikasie nie. Bevestig asseblief per epos wanneer ek die bedrag van R1989.00 wat deur julle verhaal is, te wagte kan wees. Vertrou op spoedige terugvoer. Dankie RONNIE MASSER

No response on various complaints regarding damaged parcels send from Pep Kleinmond P8390, parcels D530200213763 and D530200215297. Staff members gave incorrect information on three different occasions.
Send breakable goods with PEP Paxi, after the staff of Kleinmond PEP confirmed that it is fine to courier. After it came back broken and we went back to complain, they denied that they EVER said that they courier breakable goods!!! This is unacceptable!! I want a refund on the courier costs and goods we send! If they said it from the start, I would saved myself the trouble and used another company!!
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.