Active since Aug 2022
Goeie dag Graag wil ek Adrian net bedank insake huis versekering, hy het my stap vir stap vandag geneem baie hulpvaardig en profesioneel op alle vra, as Absa maar net so profesioneel kon wees, maar ek dink hulle kan by Santam kom kers-opsteek en biedjie wys raak, veral as dit by kliënte dienste kom Dankie Adriaan, ek gaan jou beslis ****ak vir motor versekering ook, doen so voort!!!! Groetnis Mnr Vorster
To whom it may concern This is really bad service from Absa, and guess, nobody cares Trying to get held of Vaughan Lee @ 0860100876 today,,2023 /02 /01 is useless and a nightmare Holding the line again for halve an hour and then Absa drop the phone not once but a ongoing thing, because nobody cares I don't think this is in accordance Absa's code and practice I am really getting fed up with Absa's no care artitute All I want is to get the so called Digicall institution appointed by ABSA, to send somdody to clean my filthy carpets as stated in my valid claim to Absa This is un human and for health reasons How long must we wait for any response to a valid claim, must somebody first need medical attention or do Absa only need the monthly fees Absa you are disgusting and with no service, always looking for ways to do nothing I can assure u I count many times to 10 if you know what I mean
GA solar, shame on you to deny your bad services to me, remember Frans Vorster, the person whom phone your company on numerous times, send you e mail numerous times, every time a story you will send someone to do your rectifications on bad workmanship and to provide the COC as stated on your invoice to me, please public take note when choosing a solar provider, don't use GA SOLAR from Kraalbessie avenue, Weltenvredenpark, Roodepoort, 0107450050(info@gasolar.co.za) 0107450050 Stay save and be warned
Public be careful doing business with GA solar, allocated in weltevreden Park, they install my solar panels, six weeks pass and no COC received, send a electrisian and he stated wiring to be covered in tubes, dB board need fitting were cabling enter, and covers at open spaces at dB board, this request never took place, every time stated on e mail reply and telephone calls, they will send someone, this new 6 weeks passes, still no COC or installation corrections.stated on quote to install earth rod and cable, on request stated sorry quote is incorrect, but received payment in full for services stated on quote, really bad workmanship and don't care attitude don't use them!!!!!
Absa Horizon view, see below what happened when your service is very bad, always other doors open Nedbank Clearwater, just to let you know regarding your excellent service received regarding money to buy an solar system, this was approved in a very short time, and this was not the first time, every time Absa refused Nedbank assist, Absa Horizon view rejected my application again a few weeks ago,Nedbank you are the best, Absa you can learn a lot from Nedbank Regards Frans Vorster 0834623156
Nedbank Clearwater, just to let you know regarding your excellent service received regarding money to buy an solar system, this was approved in a very short time, and this was not the first time, every time Absa refused Nedbank assist, Absa Horizon view rejected my application again a few weeks ago,Nedbank you are the best, Absa you can learn a lot from Nedbank Regards Frans Vorster 0834623156
My review sal beslis volg, hou die spasie dop!!!!! Soos belowe Goeie môre Sabel Energy van Isando /Kempton Park, Suid Afrika Aangaande ons telefoniese kommunikasie vroeër , rakende die "battery manual" vir ons om dit nou weer per e pos aan te vra, moet ek jou egter meedeel is dit al verskeie kere op die wyse aangevra na julle, volgens my kennis as jy ñ produk aangekoop vir so ñ enorme bedrag geld in die geval R80000, tel ñ mens die gelde nie op om elke hoek en draai nie, en was daar Jare gespaar, dink jou self in R80000 en moet so als uit julle trek, bel, whats up, e pos, kantoor besoek noem maar, julle dienste laat veel te wense oor, as dit my besigheid was sou ek al sleg gevoel het, ek het verskeie familie lede gestop om julle te ondersteun agv, julle manier van vinnige geld maak besigheid, en who cares about the client, solank die geld net inkom, ek was bereid om julle ñ bilike tyd te gee, dalk is julle baie besig wie weet wat Jul modus operandi is tyd sal leer, maar ek of enige ander van my familie wat ook besighede bedryf werk beslis nie soos julle nie Kyk die klein wieletjies wat julle aan bring, twee gebreek nog voor dit afgelewer is, kyk die groter wiel, soos aan julle gestuur, so moet dit lyk volgens die eenheid se gewig, vas gebout en nie ge pop rivet met aluminium pop rivets nie, julle vakmanskap is uiters swak Ek het nogsteeds nie ñ manual nie, maar ek moet die produk gebruik sonder dokumntasie wat moet en moenies verduidelik. Maar nou Ja ons het ñ stel met julle afgetrap. Voornemende kopers doen julle huiswerk deeglik, kyk die reviews op hulle netwerk waar dit so pragtig geplaas en gestel word, kliënte diens is daar nie Hard werk en geniet julle dagie, Sable Energy, die publiek werk baie hard vir hulle geld, en verwag ñ kwaliteit produk met werks instruksies vir eenheid en batterye, asook kliënte diens wat u graag ook sal wil ontvang Met komplemente Mnr Vorster
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.