Active since Oct 2022
Received a message that delivery wil be on friday witch is today made arrangements movedall my plans to make sure im there for delivery just to be told its not today anymore not even trying to make a plan for the customers not them or teljoy
Baie dankie vir die puik produk. My hele gesin is mal oor hulle nuwe vellies. Dis al wat ons dra Dit was bietjie langer as die wag tydperk maar die eind produk is beslis die wag werd. Dankie LDVK
Service is up to ****.. Struggling to get hold of them and when you get hold of them they are of no help at all
Ek het vellies gekoop vir my, my vrou en my dogter. Die kwaliteit is baie mooi en baie netjies gemaak. Myne was selfs gemaak volgens my mates. Daar was n hiccup in die wag tydperk maar ek was heeltyd op hoogte gehou met baie vriendelike diens. Ek sal julle beslis aanbeveel
Best shoes and service always friendly and willing to help Thank you Laat die voete klap for the great shoes and service may your business extend and all best of luck with you business Im verry happy