Active since Nov 2023
I ordered gym equipment from them on the 22nd of April and they delivered only half of my order and even the invoice is only for half the order although I paid in full for the full order online. Have been contacting them and they keep assuring me that my query has been escalated to the team in store. I have phoned them and they were supposed to phone me back, which of course they didn’t..
Ek is uiters teleurgestel in die swak kliënte diens. Hulle is onprofessioneel. My debiet order moes die 5de Julie afgaan, maar het nie. Die 8ste Julie betaal ek via EFT. Die 12de Julie word ek per Whatsapp ingelig dat my debiet order nie af gegaan het nie waarna ek toe bewys van betaling aan gestuur het. Geen terugvoer, slegs wifi gesny. Maandag 15 Julie vra ek vir opvolg in verband met my betaling, na geen terugvoer weereens bel my man hulle. Wifi is af gesny omdat ons nog nie die gelde betaal het vir die skuif van ons toerusting nie. So nou moet ek my Julie maand se wifi geld betaal, maar geen wifi ontvang nie omdat ek ander geld skuld. Dan kan hulle mos nou maar die wifi af los en die geld wat ek betaal het vat vir die uitstaande gelde want ek het in elk geval nie wifi nie. Die debiet order bedrag was ook net vir my maandelikse wifi gebruik en nie die totale uitstaande bedrag nie. Hulle kan hulle goed kom vat, ek sal nooit in my lewe weer local wifi vers******s gebruik nie.
Poorest courier service ever :( I have been waiting for my parcel since Monday, I received an sms from them that my parcel is out on delivery every morning and it just never comes.. I have to sit at home all day waiting until 18:30 just to have nobody show up.. This is unacceptable and I wouldn't recommend this courier service to anybody..