Active since Mar 2011
I ordered items from Temu in December 2024. I have been struggling since January 2025 to get Buffalo Logistics to pick up the package. I have sent many emails with my tracking number. support@buffaloex.co.za So far they have not picked it up and this will cause me to lose my refund from Temu. I'm agitated and frustrated.
We decided on 15.12.2023 to open an account with Capitec. The lady said that the account should be in my or my husband's name. We opened an account in his name. He struggled with the facial recognition and we closed the account on 22.02.2024 and opened one in my name + 3 other accounts. After we closed the 1st account, I pulled a bank statement and saw there was an unauthorized payment through of R1000.00 to MA Arumurgam on 11.02.2024. We immediately contacted the ***** deparment and they said that it was a debit order that went through. After hearing nothing further we contacted them last week and they asked that we communicate via whatsapp. The person then said it was: R700.00 send cash & R290 betway purchase. Two different stories and the second one makes no sense at all because it is two transactions with a total of R990.00 while the bank statement shows only one transaction of R1000.00 + a name. We contacted the ***** department again and they asked us to send an email. I sent the email on 18.03.2024. So we have been struggling for almost 1 month!! Incident 117441545 Incident# 117834477 After that we have sent a lot of emails and made calls, each time they promise, they will assign it to the right person and we will be contacted within 48 hours. We are now fed up with Capitec's services. We are now going to contact the Ombudsman. I would not recommend Capitec to one person, it is extremely poor service!!!
Op 20 Maart 2024 het ek 'n review gelos oor Capitec se swak diens. Daar het 'n ongemagtigde bedrag van ons rekening afgegaan. Na vele gesukkel en oproepe het ons twee verskillende antwoorde ontvang, en daarna niks van hulle gehoor nie. 'n Baie oulike persoon het my ge****ak en ook my e-pos aangestuur na die regte afdeling op 22 Mart 2024. Dit is nou 11 dae later en niemand het my ge****ak nie. Ek, as nuwe kliënt, is raadop en vereis 'n antwoord vandag. Ek is woedend en indien ek nie vandag 'n antwoord kry nie gaan ek die saak verder neem.
Ons het 15.12.2023 besluit om 'n besigheidrekening by Capitec oop te maak. Die dame het gesê dat die rekening in my of my man se naam moet wees. Ons het 'n rekening in sy naam oopgemaak. Hy het gesukkel met die gesig-herkening en ons het 22.02.2024 die rekening gesluit en een in my naam oopgemaak + nog 3 ander rekeninge. Nadat ons die 1ste rekening gesluit het, het ek 'n bankstaat getrek en gesien daar is 'n ongemagtigde betaling deur van R1000.00 aan MA Arumurgam op 11.02.2024. Ons het dadelik die ***** deparment ge****ak en hulle het gesê dat dit 'n debietorder was wat deur gegaan het. Nadat ons niks verder gehoor het nie het ons hulle verlede week ge****ak en hulle het gevra dat ons per whatsapp moet kommunikeer. Die persoon het toe gesê dit is: R700.00 send cash & R290 betway purchase. Twee verskillende stories en die t****e een maak glad nie sin nie want dit is twee transaksie met 'n totaal van R990.00 terwyl daar op die bankstaan net een transaksie wys van R1000.00 + 'n naam. Ons het weer die ***** department ge****ak en hulle het gevra dat ons 'n email moet stuur. Ek het 18.03.2024 die email gestuur, maar geen antwoord gekry nie........nie eers 'n email dat hulle dit ontvang het of 'n case reference nommer nie. Ons is ook deur die auditeure ingelig dat dit nie 'n besigheids rekening nie - so ons sit met 'n probleem. Die persoon wat die 1ste rekening gesluit het en die 2de een oopgemaak het, het ook vir ons gesê dat hy die (gemagtigde0 aftrekorder van die en rekening na die ander een oordra. Dit het nie gebeur nie dus is ons versekering nie vir die maand gedek nie. Om as nuwe kliënte deur soveel drama en leuns te gaan is ONAANVAARBAAR!!!!!!
Ons is nuut by Virseker en ons 1ste eis is baie goed hanteer en uitbetaal.
I struggled a lot with AMC Classic until I got hold of Kelly Parker. She provided excellent service and I received my new pot. Thanks Kelly!!
Goeiedag. Ek het in 1981 'n stel AMC Classic kookware gekoop. My een pot (19cm omtre by 9 cm hoog )het uit die kas geval. The base got separated from the pot. Ek het AMC Classic ge****ak. Hulle het my laat weet dat ek 50% van die herstelkoste moet betaal???? TERMINOLOGY Encapsulated vs non-encapsulated base. In old ranges of AMC, the base was non-encapsulated. This means that there was no stainless steel capsule around the aluminium base. You can see the difference - a non-encapsulated base is much more dull in colour, as aluminium does not have the high shine of stainless steel. Since 1991 our aluminium base has been encapsulated in stainless steel. Separation of the non-encapsulated base Our 27 Series and Star range of cookware have a non-encapsulated base. If this base starts to separate or separates completely from the cookware, it is usually a fault in workmanship. This is covered by the lifetime guarantee. Hoekom moet ek 50% van die herstelkoste betaal????
Ons het 14 jaar gelede 'n BunduTop tent gekoop. Ons woon in Struisbaai (alles roes en corode) en het 2 jaar gelede gaan kamp. Toe ons die jaar ons tent wil gebruik was daar 'n paar probleme. Ons het Keanu by Bunutec ge****ak en hy het gereël dat 4x4 Mega World in Uppington ons help (ons het ongelukkig nie tyd gehad om Kaap toe te ry nie en Uppington was op ons pad) Keanu het gratis die nodige goed na Uppington gestuur - dit is blykbaar deel van hulle naverkoopdiens. On na 14 jaar sulke naverkoopdiens te kry is ongelooflik!!!! Julle is beslis die beste company en skryf nie julle kliënte af nadat julle 'n produk verkoop het nie.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.