Active since May 2016
Placecol Witbank Ben Fleur had the most awesome people!! So friendly and helpfull! I felt like queen after my laser treatment just because of the friendly people and the great service! Keep it up❤
<p>Ek bel al van die begin Januarie af wang ons kry nie oproepe nie. Die foon lui nie wanneer kliente bel nie. Elke keer bel ek om te hoor wat aangaan maar dan word daar vir my gese die probleem is opgelos en report dat die internet nie werk nie. Ek het al 1000 keer gese dis nie die internet nie dis oproepe wat ek nie ontvang nie! Dis al amper Feb en sit nogsteets met die probleem. Ek het al stadig verduidelik dis nie internet nie. En al in engels en afrikaans!! En nogsteets is die probleem nie op gelos nie!! Swa**** GEEN wonder niemand wil by telkom aansluit nie</p>
<p>So gister het ek en my ma Romans pizza gaan kry vir aand ete.</p> <p>Romans was nog altyd ons gunsteling. Maar sjoe, die staff was by Romans Pizza werk in Saveways is so blerrie ongeskik, n mens sal dink sy doen ons n guns om daar te werk!</p> <p>Smile nie, maak nie haar mond oop wanneer sy praat nie, en dan as jy vra sy moet weer se dan word dit met attitude gedoen! En nou kry ons die Special van R189.00 met die twee large pizzas en 2L coke en die 6 mini roomyse.. ons gaan haal toe die pizza, maar sy gee toe nie die coke of roomys by nie. Toe ek nou vra vir dit.. kry ek n kyk van haar af... dink sy het probeer my dood kyk! Romans sien my nooit weer nie.. Die kwaliteit van die pizza het ook afgegaan.. glad nie so lekker soos altyd nie!!</p>