1 reviews | Active since Member
my slegte probleem met stagen begrafnis dekking.my probleem het begin toe ek my debiet datum geskyf het .na die 7 de van die maand .omdat ek nou met pensioen is .nou moet ek twee premies vooruit betaal en niemand kan se hoekom nie hulle verduidelikings verstaan ek nie ek is nie agter nie maar nou is ek .wat doen jy in so geval .die polis word onderskryf deer king price .dit gaan nou vir drie weke aan wat moet ek doen is daar iemand wat kan help of moet ek dit los wat ek nie wil nie ek dink dit is n skande dat hulle oumense so uitbyt ons pensioen is nie groot nie .
Best regards,
Best regards,