1 reviews | Active since Member
ons wou my ouma bring want sy het gehoor die plek is blyk baar baie oulik. Ons was regtig van die begin tot ynde baie terleurgesteld , musiek is glad nie van pas as jy kyk na almal wat daar sit nie. Ek verwag nie afrikaanse musiek nie maar ook nie musiek vir die staff nie. Jou atmosfeer is belangrik vir jou "targeted audience"
Ons het lank gewag vir ons diens, my kind se hot chocolate het 10min na al die ander mense se drink goed gekom, maak nie sin nie want ons almal het saam bestel, dink ook nie dit kan 10min vat vir n small hot chocolate nie.
Kos was yskoud bedien , my dogtertjie se kos weer 10min laater daar aan gekom . my ouma het eier doppe in haar omelet gekry.
Ek het toe n whiskey te bestel net om te vergeet van die aaklike tyd wat ons gehaad het. die ding het daar aan gekom en soos eier geruik , was regtig nie nie lekker nie. Ek sal niemand aanbeveel om sonto te gaan nie, sal ook nooit weer self gaan nie.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.