1 reviews | Active since Member
Ons het vir Paul Botha van Zoo Sounds vir ons troue 31 Maart 2018 as DJ bespreek nadat ons sy goeie werk by 'n vriendin se troue gesien het. Paul het nie opgedaag vir ons afspraak 'n maand voor die troue nie en ook nie my oproepe beantwoord nie.Ek het toe alreeds die volle bedrag aan hom betaal. Ons het uitgevind hy was wel in die tronk in daai tyd vir bedrog. Na baie lee beloftes,is ons geld nog nie aan ons terugbetaal nie. Ek sal geen bruidspaar aanbeveel om hom as DJ te gebruik nie,hy is baie onbetroubaar!