Active since Jan 2017
Power went off 19 hours ago, phoned multiple times they just repeat my adress. Also complained on facebook to craig harrison and ellik de lange, they just reply "its been reported" so when will it be ****ing fixed?
Power keeps going off in Homelake since 13 June 2020. Then we sit without power for 24 hours. I report it when it goes off and 24 hours later i still sit without power. Ive complained on facebook about this to Craig Harrison and Ellik de Lange since 13th June. My microwave broke and soon my computer will probably also break and my fridge and my geyser. What is going on with the power in Homelake why can't anyone fix it and why doesnt anyone give a ****? Who is going to replace all the rotten meat etc? Power off atm and if i phone i get "your call is important to us" but no one answer.

Kry elke liewe dag van my lewe n' email wat vir my man bedoel is, het al duisende kere vir hulle gese hulle moet ophou om my te spam en na my man se email toe te stuur. My man het vir Eugene geemail maar hy facebook seker heeldag en lees nie sy emails nie, as hy minder facebook en sy werk begin doen sal hy sien dat my man ook vir hom gese het hoe pateties hulle is en dat hy wel n' betaling gemaak het, Eugene sal dit ook weet as hy ophou facebook games speel. Intussen kry ons maar elke dag dieselfde hofsaak dreigemente. KOM ASSEFOKKENBLIEF BY. Dankie.

Ons het 2015 al gekanseleer, bly nogsteeds rekeninge kry, die rekeninge word heeltyd na my email toe gestuur van Nudebt af namens Chubb, die rekeninge het nie my naam op nie, maar my man se naam op, ek se elke keer na elke email vir hulle, hulle moet dit vir hom stuur, maar hulle vee hulle gat aan my af en bly my spam. Het toe maar n'ooreenkoms met Candice gemaak om R50 n' maand te betaal, aangesien ons nie eindelik dit hoef te betaal nie want ons het mos 2015 gekanselleer. Nou betaal my man die 50 randjies die balans word glad nie minder nie en Nudebt namens Chubb bly my nogsteeds sy emails spam. Hou asb op dit raak nou kinderagtig. En check julle fokken state voor julle ons heeltyd spam en selfde fokken rekening stuur, en stuur na sy fokken email toe nie myne nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

ASB MOENIE CHUBB KRY NIE KRY MAPOGO OF EPR ENIGE ANDER COMPANY CHUBB IS KAK

11 uur vanoggend ry ek verby Robinson Hospitaal, daar is 2 lyne as jy wil links draai na Robinson se kant toe is dit logies dat jy in die linker baan moet wees, maar as jy in die linker baan is kan jy ook reguit aan ry, as jy dus in die regterkantste baan is dan kan jy nie links daar draai nie, as jy nie jou lisensie gekoop het nie dan behoort jy dit te weet.

Maar die idiot is in die regterkantste baan, ek is in die linkerkantste baan, kan nie sien of die idiot n' flicker aan het nie want ek staan langs hom, soos ek vorentoe gaan besluit hy om links te draai ek slaan briek en die poephol ook, ek dink nogal *** gaan aan met die ding hy mag nie hier links draai nie, maar lyk of hy skielik besef want hy briek, ek begin weer vorentoe te beweeg en hy sal sowaar weereens links begin draai asof hy in my kar wil in jaag, ***, ek le op my hooter wie gee hom die reg om te ry soos hy wil, en raai wat doen hy? Hy le op sy hooter vir my *** hy is verkeerd hoekom le hy op sy hooter!? Kry asb mense wat kan bestuur, ek het ongelukkig nie sy details nie want soos ek se ek was langs hom, kon net sien dis grain carriers.

Pateties.

Ons het meer as n' jaar gelede gekanseleer toe ons panic druk, en niemand op gedaag het nie, dit het geklink of iemand van hierdie klein wit crackertjies in ons huis gooi, was vreeslik bang gewees en die panic gedruk, dit het hulle gewoonlik so 15 minute gevat om te bel, dan het dit hulle nog 15 min gevat om by ons uit te kom...

MAAR die aand na 30 min het niemand ons gebel nie, ek was vrek bang bel hulle toe maar, en die dame se ek moet hoofkantoor bel, sy het my deur gesit of die nr gegee nie doodseker nie soos ek se was meer as n' f***** jaar terug.

Hoofkantoor het gese ons debiet order het nie afgegaan nie en daarom gaan hulle niemand stuur nie... So pateties het ek in my lewe nog nie tee gekom nie, hulle het nie eers laat weet die debiet order het nie afgegaan nie ***!!!!!!!!!???????

NOGSTEEDS DOOD BANG bel ons toe polisie. Toe die polisie hier kom is ons hele huis wit van die rook, hulle se skelms doen dit om in te breek, die rook het my oe gebrand moes buite gaan staan om asem te haal en te herstel.

Het daardie maandag gekanseleer, hulle het ook hulle sensor of wat de f** ookal kom haal, nou word ek gespam met n' jaar se debiet orders wat glo nie af gaan nie, so wees gewaarsku as julle by Chubb aansluit, hulle sal vir altyd vir jou rekeninge stuur al kanseleer jy.

Sluit aan by Mapogo hulle is FANTASTIES.

Spar aanvaar bank kaarte wat gesteel is waarop Mev staan en laat mans geld daarop trek.

Volledige storie:

https://www.hellopeter.com/capitec-bank/reviews/weier-om-geld-terug-te-gee- **********

Op 19 Januariue 2017 wou ek geld trek by capitec in greenhills, masjien wou nie my kaart vat nie, daar was n' indier ou agter my, het so ewe hom ingelig dat die masjien nie werk nie, ek stap toe na fnb teller reg langs capitec, toe ek kar toe stap, se die indier daar is n' masjien agter my, ek het die nedbank teller nog nooit raak gesien nie, by ek dink "carpet fantasy" as ek reg is. Besluit toe ag nee wat los maar en klim in kar, my hondjie was saam my so wou nie regtig he hy moes so lank in kar wees nie, in my spieeltjie sien ek die indier trek geld, dink ag wat de hel laat ek tog gou soontoe stap... Sy silver SUV staan langs my geparkeer, in passasiers kant is n' nie blanke met n' keppie (lyk soos lig pienk) Vra vir die ou wat besig is om pad te vee om net asb n' oog te hou oor my hondjie, beplan ook om vir hom n' R10 te gee vir die moeite. Kom by masjien indier se "it works" en hy loop, ek sien sy slip is in teller en voor ek nog die ding kan uit haal se hy vir my hy soek sy slip, ek gee vir hom sy slip en ek kyk hoe loop hy links van my weg met sy wit en blou hemp en helder blou jeans, ek kyk want my hondjie is in my kar langs hulle kar aan my linker kant... Ek try my kaart in sit, masjien vat nie kaart, vloek saggies en my liewe hel hier val die indier oor my regterkant druk iets op die keypad gryp my kaart uit my hand en druk kaart in masjien (dink dis maar net hoe dit gelyk het, hyt seker eindelik my kaart gevat) hy se "see it works" en daar gaan hy en sy kar weg, soos mis voor die son... ek kyk na masjien wat nou ook sommer in n' ander taal is en enigste opsie is die *** ever daar staan... ek tik cancel, kaart kom nie uit nie, ek panic soek n' flippen nr om te bel, die ou wat na my hondjie kyk kom aan gedraf en se "don't trust those people" ek se nogal nee masjien het my kaart gesluk, hy se "they took it" ek slaan stres probeer nr bel op Nedbank masjien, soos als in Randfontein werk dit OOK NIE, elke keer as ek die nr in tik se dit vir my "call ended" kry sms R1000 withdraw fnb ssc randfontein saza 9:18am, try Nedbank nr weer, weereens "call ended" nog n' sms kom deur R1000 withdraw mainreef Spar Randfontein. Jaag Capitec toe aangesien die nommer wat ek probeer bel net heeltyd vir my se "CALL ENDED" , voor ek nog in stap by Capitec lui my foon, Capitec se hoofkantoor wat se hulle het my kaart geblok vir suspisious behaviour. Vertel mense by bank wat gebeur het, ek moet n' case nr vir hulle gee so ek moet polisie stasie toe gaan. Gaan polisie stasie toe, hulle soek bank state, sou baie nice gewees het as die bank my dit kon se, so iets het nog nooit met my gebeur nie, moet ek dit ruik? Gaan terug Capitec toe, kry bank state, en weer terug polisie stasie toe. Terug by huis moet ek Capitec bel om case nr te gee, na ek lekker na hulle stupid musiek geluister het help iemand my uiteindelik. (LET WEL dat die nr wat ek toe gebel het ook dieselfde nr is wat mens moet bel as jou kaart gesteel is, waar n' band speel en vir jou 5 opsies gee waarvan jy dan een moet kies, daarna speel hulle vir 5 tot 10 minute musiek, dis ook dan die tyd wat dit reeds te laat is om kaart te blok, want die skelms steel binne 5 minute jou geld).

Vandag 31 Januarie 2017 bel Capitec my om my in te lig dat hulle nie my geld gaan terug gee nie, want ek moes blykbaar my kaart gestop het voor hulle geld kon steel... Nou wil die vrou van hoofkantoor my vertel van n' app wat ek moet foon moet sit sodat ek in so geval my kaart self kan blok, wel raai wat NIEMAND HET MY AL OOIT VERTEL VAN DIE APP NIE MOES EK DIT OOK RUIK? En dis mos nou te laat vir playstore apps of hoe?

En hoe moet ek my kaart blok VOOR hulle my geld kan steel as die nr wat wel werk n' 5minute band is met 5 opsies, en daarna 5 minute musiek speel.

Patetiese diens.

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.