Active since Dec 2012
I have contacted Quorafinance for cleaning my ITC. I have paid them admin fee to get started. They requested me to open a new bank account, which I did. The new account was sent via whatsapp to the consultant, Frenny, which assist me from day one. Agreement between me and them was filled in and sign. We came agree that they pay my cashloan an amount. They deducted the agreed of R4000 from me to pay the cashloan. They also contacted the cashloan to make arrangements. The first month (April), no debitorder. I have contacted Quorafinance to find out what's wrong. They noted that no funds available. During May, same happens and same excuse. The cashloan phone me because they don't receive payments as agree. They asked me if I could please do the payment to them for May, which I agree to because of my credit history and not want a bad record on ITC. I requested to contact me on whatsapps, a few time. I have emailed them, different persons, to contact me. I have also try get hold of Frenny, the landline rings twice, then it stops. When I started, it sounded to good to be true, in 3 months every thing will be done, clean ITC etc. I also noted that I want to buy a house, therefore it is important to clear my ITC. It was also noted to me that with a home loan they can also assist. How can business be done like this? No feedback was received from the people of the admin notify me of any results. Before they started, I have canceled an other laywer which also would like to assist me, because this sounds good from Quorafinance. The year is in the middle, 3 months later, no positive feedback yet. I am not sure if I will refer anyone to them after myself is doing business with them.
Cartrack black list me on ITC for a **** that was done on my bank account. 2 months debit orders (Feb and March) was reversed by **** although I have received a phone call from the ***** department, which seems like my branch. The following day after visiting my branch, it was noted that it was a ****. There after I went to the police station to get a case number. The other debtor, my car policy, accepted the case number and it was not necessary for me to pay them the money back. Although Cartrack phone me non stopped. I block their calls. Now they email me. Also, I have canceled them because I am not interested anymore and they still wanted the outstanding 2 months to pay to them (amount of R1800). Please, I am not going to pay it. They need to take it of from ITC ASAP. I won't recommend my friends or family to them. Your assistance with this matter would be appreciated. Regards PM Botha
Friendly, good assistance, good feedback and refer me to next department regarding my policy, wasn't necessary for me to contact them. They contact me back to safe airtime. Much appreciated.
I have ordered the foot massager via Facebook. Payment was same day that I had ordered. Weeks passed and reminders to them on Facebook when can I get my massager. Communication by email as well. I have received it, charge it, not working. Again I contacted them by email, they answered same day back, it will be replaced. Week passed, nothing yet. I can't find them on Facebook, I send a message on their Facebook profile, shows not sending. They don't have telephone contact numbers. A family member did also bought for her one, other company, R79, nice working condition. At Novela I pay R699. Money I have borrowed, now I get this service.
I have joined them as new client, they are friendly and helpful. I noticed that my name was spelled wrong and contact them on whatsapp, which Siyabonga assist me quickly, no minute waiting. I have mentioned that the name is spelled wrong and to be changed.
Ek probeer sonder sukses om Finwell te kontak deur telefoonnommer (0120545700), epos (clients@finwell.co.za - teruggekom met adres nie beskikbaar nie) asook internet web. Maandeliks word R89 per debietorder van my bankrekening af getrek. Ek het wel n testament met Finwell, sonder probleme waarvan die debietorder verskil van die R89. Volgens Finwell het hulle nie te doen met die aftrekking nie en dit is ook nie hulle verwysing (FW41369_2221013)nie. Ek kon 1 maand se debietorder terug skryf, sedertdien is daar nie magtiging daartoe nie. Ek het my bank gaan sien en die debietorder gestop maar is meegedeel dat dit met 'n ander kode verhaal kan word. Die kontakbesonderhede is via my bank aan my gegee waardeur ek hulle onverpoos probeer kontak. Ek wil graag elke debietorder vanaf die 1 maand wat begin is van hulle terugbetaalbaar in my bankrekening hê.
Ek is onder sekwestrasie en die hofbevel is aan Hartman Prokureurs vir 'n rekening van Dr Oosthuisen (VERW: OE012738) vir die balans van R1090.70. Hantie Williams (epos: admin1@hartmanlaw.co.za) hanteer my rekening. Ek ontvang verskeie dreigende smse dat ek gelys gaan word as "SLOW PAYER". Miskien indien die regsfirma hulle fone antwoord en die navraag uitgesorteer word, sal dit nie nodig wees om nog 'n klag by HELLO PETER van hul swak dienste te noem nie. Of ek nou opsie 1 vir ontvangs of opsie 2 vir rekeninge druk, geen antwoord en na tyd word die oproep beeïndig! SWAK SWAK SWAK EN NOGMAALS SWAK!!! Ek wil geensins 'n sterretjie gee nie maar dan kan ek nie my klagte tik nie.
Tydens my opname in die hospitaal wil ek graag kla por die volgende: 1. Ek was eerste deur gevat na kamer vir Covid screen voor ek opgeneem kan word. 2. Omdat ek swak was is ek met n rolstoel in gestoot. Ek moes sit en wag in die rolstoel vir n suster om die Covid toets te kom doen. Ook wil ek noem ek n diabeet is. 3. 12Uur is middagete bedien aan die pasiënte (ek is 11uur opgeneem). 4. Ek het suster Collins (van die Bestuur) gekontak, eerstens gebel, onsuksesvol en toe n whatsapp gestuur. Dit het tyd geneem vir haar te antwoord aangesien sy in n vergadering was. 5. Ek het seker gemaak ek raak gesien moet word en in die deur met die rolstoel gesit. N verpleegster het verby gestap wat ek geroep het en gevra het of ek vergeet is??? Sy het terug gekom dat suster saam dr besig is met rondtes. Halfuur later het n suster en n verpleegster opgedaag om die toets te doen. Verbaas het ek gevra of ek vergete is. Daarna is ek oorgeplaas na die General Ward. 6. Dit is baie onaangenaam om die verpleegsters te hoor van voor by nursing station af tot by saal 6 luidkeels gesels en lag en nie pasiënte in ag te neem nie. Terwyl 2 privaat kamers by die nursing station is en oumense pasiënte in saal 3. Dit gebeur meesal oor naweke en met oorgee (dag en nag staf). Ek is jare n pasiënt van n spesialis by die Moothospitaal en verkies net om in die Moothospitaal opgeneem te word. My eerlike opinie, die Moothospitaal het baie baie agteruit gegaan. Ek het altyd die hospitaal aanbeveel en hom verkies om in opgeneem te word, wat my 2x laat dink. Enigste keuse hoekom ek verkies word vir opname in die hospitaal is omrede die spesialis wat my behandel by die Moothospitaal is. ANONYMOUS
My dogters is sedert 1 Junie 2020 lid van BONITAS, BonCap plan (47002947052/47002947832) Grootste fout ooit!!! Hulle werk nie en moet R1159. 00 betaal. BonCap verwag van beide betaling R2700, 00. Met baklei tussen myself en my makelaar, Claire Schroder (0119536627), is die betaling uitgesorteer. Tot ons verbasing ontvang ons n epos dat beide se lidmaatskap terminated is 20 Augustus 2020. Met navraag aan BONITAS word genoem die lid was nie aktief nie. Hoe kon medikasie ge-eis word want eers was hulle lidmaatskap agter met premie weens verkeerde premie. Ek is verantwoordelik vir hulle premie en is sedert Junie tot nou Augustus ten volle betaal. My oudste dogter moes Vrydag opgeneem gewees het, simptome Covid, in tussen het Dr haar vir die naweek en Maandag medikasie voorgeskryf met hoop sy opgeneem kan word. Claire het n behulpsame konsultant, Washiela by BonCap gekry om te help, maar Vrydag middag 16:30 was aan my meegedeel dit is nou by die finansies. Vanoggend het ek n epos gekry wat bankstate versoek, UIF forms ens. Dit was verskeie kere ge-epos, nou sal daar weer ander navrae op duik voordat ten einde hulp aangebied word. Ek het reeds n epos gestuur aan Rapport en Beeld vir voorbladnuus van BONITAS sodat publiek en medisie bewus kan wees van BONITAS se swak diens. Ekself is n lid van BONITAS, Standard, ook nie gelukkig is nie en die einde van die jaar gaan bedank asook my dogters op n ander medies oor te sit. Ek beveel geensins BONITAS aan vir vriende of familie of my grootste vyand nie.
I am not happy at all with Isabella Garcia. They deducted every month an amount of R169,00 from a bank account which is no longer in used. I want to close it but currently, of the written back debit order from ISABELLA GARCIA, the amount I own the bank is more than R1300. A few months ago Isabella Garcia contact me with "Good News"! I win!!! I am not interested! I told the person which contacts me, although they know my details, to stop it, please. Later I notice on Facebook of Isabella Garcia and load a complaint about them. They requested from me to message them my details which I did, no success! Please, I am under debt review and also the bank costs are so high, much more as R169! Who is responsible now for the bank costs?? I will never ever support again ISABELLA GARCIA again and also will not refer anyone to them.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.