Active since Oct 2014
My LED light bar was installed by a mechanic and after the first time I drove with my bakkie it stripped where the brackets connect to the light bar.<br> <br> This means it is a horrific excuse for a quality product.<br> <br> They say it's not their fault.
Regtig die beste gym in Stellenbosch. Die assistente is enige tyd bereid om te kom help met 'n glimlag. Jy sal nie spyt wees nie.
Ek het die een dag bestel en die volgende dag is my swembroek afgelewer. Dis min dat daar steeds sulke gehalte diens gelewer word. Baie dankie :)
Die dame agter die kasregister weet nie hoe om 'n chocolate milkshake op te lei wat ek by die restaurant bestel het nie. Ek moes self agter die till inskuif en haar wys nadat die kassesier langs haar ook nie geweet het nie.