Active since Sep 2011
Die pensionaris menu baie goeie waarde vir geld ! Wendy se diens aan ons was top gehalte.
Baie dankie vir 5 ster diens en billike pryse. Ryan jou diens is 5 ster plus. Francois E
Kan Dotsure beslis aanbeveel, hulle diens is ALTYD uitstekend !!
Baie baie goeie diens en aflewering . Dankie BOB SHOP en COURIER GUYS!! Francois E
Die kontak senter het die Foon drie keer afgesny omdat ek in Afrikaans gepraat het ! Nie, wat ek van We buy cars sou verwag nie. Toe ek die vierde keer geskakel het, het n' Afrikaans sprekende Persoon my goed gehelp. Dankie vir Haar. Francois E.
Dankie het my temp controller's gekry bietjie langer geneem maar is afgelewer by my voordeur !!! Francois E.