Active since May 2018
GFS xpress courier.......my order is in delivery status since 5 Des. A guy Cimione asked me for an alternative addreess on 17/12 ( adress was a school address) and confirmed it wil be delivered the next day!!! Since then ignoring my calls and messages. Their service is pathetic. Not the first time Temu. GE2512012009053
Received a call today from Re-Zane **** wrt our home building insurance. I am always irratated with Outsurance , but this guy made my day! He switched to Afrikaans (my language) and was so friendly, and full of jokes. You go Zane!! You restored my faith in Outsurance!
We requested payment from the Major Medical Benefit for a CPAP machine for my husband, He was diagnosed with SEVERE Obstructive Sleep Apnea. (AHI index 64 – stops breathing 64 times per hour).Suffer from Hypertension, and a big risk for a stroke. - Our GP is very concerned about his health. Discovery paid for the night in the clinic for the sleep study from the Hospital limit, as well as another night when he was monitored on the CPAP machine. We’ve requested payment for this machine (R 15 329.11) from the Overall Limit – and NOT ONLY R 4500 .00 FROM OUR SAVINGS account – was declined. (If paid from savings, they will only pay R 4500, although we have a balance of a much higher amount. SAVINGS is for the member to manage????) Please have a look at our Claims payment History – we are NOT high claimers. We are members of Discovery for +- 20 years already. Montly fees paid on the date for the month, NEVER in arrears.) This machine will improves his quality of life, and assist with his Hypertension, as well as preventing a stroke. (Which, if it happens, will cost the Scheme MUCH more than R 15 000.00.) Why cant they realize the benefit of this machine???????? Please assist us with this urgently, as he needs this machine ASAP. This has been going on for two weeks already. I logged a complaint with The Council of Medical Schemes (CMS 79554) The turnaround time is 120 days!!!!!!!!!!!!! He CANNOT wait that long. I can forward ALL supporting documents, report of sleep study, motivation of dr etc.
I JUST HAD IT WITH DISCOVERY!!!!!!! SEE BELOW POST ON 17 SEPTEMBER 2021, I WAS PHNED BY A GENTLEMAN "WHO PROMISED TO SORT THIS OUT". THE SURGEON CONTACTED ME AND GAVE ME NEW CODES. I PHONED YESTERDAY AT 17H00, SPOKE TO "PHERSIA" WHO WAS FRIENDLY AND DID THE WHOLE AUTHORISATION WITH ME, ASSURED ME THAT ALL THREE PROCEDURES WILL BE PAID AS PER SCHEME RATED. THIS MORNING I CONTACTED THE GINACOLIGIST AND SURGEON, GAVE THEM THE AUTH NO, AND BOOKED MY SICK LEAVE. I WAS RELIEVED THAT MY FAITH WAS RESTORED IN THE SCHEME AGAIN. NOOOOOOO!! THIS AFTERNOON I GOT A EMAIL TO INFORM ME THAT THE AUTH WAS PUT ON HOLD, I GT A PHONE CALL FROM PHERSIA, JUST TO TELL ME THAT SHE WAS AT FAULT AND SHOULD HAVE ASKED FOR MORE INFO. HELLLOOOOOOO???? DISCOVERY WILL LIFT THE HOLD FOR THIS AUTH AND IT WILL BE PAID. I WILL KEEP DISCOVERY ACCOUNTABLE FOR THIS AUTH AND ALL CLAIMS WILL BE PAID. HOW CAN YOU CONFIRM, JUST TO PUT A HOLD ON IT THE NEXT DAY????????? PLEASE, PLEASE GET YOUR HOUSE IN ORDER!!!!!!!!!!! I EXPECT THIS TO BE SORTED OUT TOMMORROW 22 SEPTEMBER!!!!!!!!! POST FROM 17 SEPT: VERY dissapointed Discovery client! I am very very disappointed in Discovery not wanting to pay for my procedure. We’ve been on Discovery for 20+ years and never experience this kind of service before. Always referred to your good service and recommended people. We were NEVER high claimers. (I will definately not recommend the Scheme anymore.)We've paid thousands of rands over the years, and you simply refuse to pay for this. I wil be going for a Histerectomy and TVT booked on 5 Oct. I thought it would be a cost saving for the Scheme to do this procedure together, but clearly Discovery cant do that sum….. A very painfull problem, according to them "cosmetic surgery). My phycisan wrote motivation letter and explained the importancy of removal. If you phone them, and asked to many questions which the consultant cant answer, you simply get cutt-off or transferred to "voice automated service.) Always was a Discovery fan, but not any more!!!!!!!!!!
I am very very disappointed in Discovery not wanting to pay for my procedure. We’ve been on Discovery for 20+ years and never experience this kind of service before. Always referred to your good service and recommended people. We were NEVER high claimers. (I will definately not recommend the Scheme anymore.)We've paid thousands of rands over the years, and you simply refuse to pay for this. I wil be going for a Histerectomy and TVT booked on 5 Oct. I thought it would be a cost saving for the Scheme to do this procedure together, but clearly Discovery cant do that sum….. A very painfull problem, according to them "cosmetic surgery). My phycisan wrote motivation letter and explained the importancy of removal. If you phone them, and asked to many questions which the consultant cant answer, you simply get cutt-off or transferred to "voice automated service.) Always was a Discovery fan, but not any more!!!!!!!!!!
4 x BF Goodridge Michelin Mud Terrain bande (31/10.5/15) aangekoop Oktober 2010 by Tiger Wheel + Tyre (N1 City). Die bande was elke 8000km geruil en gebalanseer. Met eerste ruiling, ontdek ek n knop op een agterband se loop. Ek koop dadelik n ander band, en glo ek het dalk iets verkeerd gedoen. Julie 2016, verloor 2 bande – 1 bars en beskadig voor modderskerm, kostes vir my sak. Ander band maak weer n knop op die loopvlak. Ek vervang die 2 bande met 2 t****ehandse BF Goodridge (presies dieselfde wat ek gehad het) maar 2009 bande. November 2017 – NOG ‘n 2010 band bars en beskadig agter modderskerm, ABS draad asook handremkabel. (Kostes vir my sak!) Mei 2018 – Laaste 2010 band bars ook, en WEER dieselfde skade aan voertuig. In 2016, na 2de en 3de band gebars het, kontak ek die verteenwoordiger van BF Goodridge, wat saamstem dat die bande “separate”, maar kan nie ‘n verklaarbare antwoord gee nie. Volgens my is daar ‘n probleem met die 2010 bande gewees. Die 2009 bande loop onder dieselfde omstandighede, is n ouer band, en daar is GEEN “separation” nie!!. Volgens verteenwoordiger van BF Goodridge kan hul niks doen as band ouer is as 5 jaar nie. Van 2010 tot op hede, het die voertuig SLEGS +-50 000km gedoen!! Die vraag is: Moet jou bande weggegooi word na 5 jaar?? Is hul leeftyd net 5 jaar?? OF is dit net n swak band/maak en klaar?? Ek was gelukkig met die werksverrigting van die band. Ek moet nou bande vervang, maar wil weet of ek ‘n herhaling van die episode gaan hê?? Want NIEMAND kon vir my ‘n antwoord gee nie. Niemand van BF Goodridge was bereid om onderdoek in te stel nie!!!
4 x BF Goodridge Michelin Mud Terrain bande (31/10.5/15) aangekoop Oktober 2010 by Tiger Wheel + Tyre (N1 City). Die bande was elke 8000km geruil en gebalanseer. Met eerste ruiling, ontdek ek n knop op een agterband se loop. Ek koop dadelik n ander band, en glo ek het dalk iets verkeerd gedoen... Julie 2016, verloor 2 bande – 1 bars en beskadig voor modderskerm, kostes vir my sak. Ander band maak weer n knop op die loopvlak. Ek vervang die 2 bande met 2 t****ehandse BF Goodridge (presies dieselfde wat ek gehad het) maar 2009 bande. November 2017 – NOG ‘n 2010 band bars en beskadig agter modderskerm, ABS draad asook handremkabel. (Kostes vir my sak!) Mei 2018 – Laaste 2010 band bars ook, en WEER dieselfde skade aan voertuig. In 2016, na 2de en 3de band gebars het, kontak ek die verteenwoordiger van BF Goodridge, wat saamstem dat die bande “separate”, maar kan nie ‘n verklaarbare antwoord gee nie. Volgens my is daar ‘n probleem met die 2010 bande gewees. Die 2009 bande loop onder dieselfde omstandighede, is n ouer band, en daar is GEEN “separation” nie!!. Volgens verteenwoordiger van BF Goodridge kan hul niks doen as band ouer is as 5 jaar nie. Van 2010 tot op hede, het die voertuig SLEGS +-50 000km gedoen!! Die vraag is: Moet jou bande weggegooi word na 5 jaar?? Is hul leeftyd net 5 jaar?? OF is dit net n swak band/maak en klaar?? Ek was gelukkig met die werksverrigting van die band. Ek moet nou bande vervang, maar wil weet of ek ‘n herhaling van die episode gaan hê?? Want NIEMAND kon vir my ‘n antwoord gee nie, geeneen van BF Goodridge was bereid om ondersoek in te stel nie!!!
Ek is baie baie ongelukkig oor hoe my Moedersdag ete so bederf was deur Wimpy by Fairbridge Mall. Ons is gereelde kliente daar, en kon nog nooit kla oor die kos nie, maar Sondag - Moedersdag) was dit uiters treurig. My man het die keuse van eetplek aan my oorgelaat en ek het Wimpy bo Spur of enige ander plej gekies, tot my spyt. Ongelukkig het ek nie die persoon wat ons bedien het se naam nie, maar ons was by tafel no 12, om en by 13h00. Die gebeure soos volg: • Ons moes ons self inlaat, en tafel vind, en die plek was geensins besig nie, maar twee persone het agter toonbank staan in praat in hul taal, duidelik oor persoonlike sake • Ek moes self opstaan om spyskaart te kry • Die persoon wat ons bedien het, was uiters nors en onvriendelik. Geweier om Afrikaans te PROBEER verstaan. Sy weet nie wat Lemoensap is nie! Ek was meer geduldig as my man, en het alles in Engels herhaal. • My Decaf koffie was beslis nie DECAF nie, maar ek het stilgebly en dit gedrink, met n hoofpyn later gisteraand! • Ek en my seun het albei “Half portion” Chicken Snitchel bestel, hy met chips en ek met groente. Ons het dieselfde in Januarie by Wimpy in Beaufort Wes geeet, en dit was heerlik, en n goeie porsie. • Wel, toe die kos kom, is my seun se Chicken snitchel omtrent 8cm by 4cm. MAAR toe myne kom, is dit skaars groter as n R5 stu****! Jy kon nie hoender sien onder die sous nie. Ek vra haar toe “Are you sure this is the size what it’s suppose to be” waarop ek n kortaf “Yes” kry. Sy vra toe of sy dit kan terugneem. Ek is SO SPYT ek het nie n foto geneem nie!!!! • Wel, my man se ontbyt was ook nie soos voorheen nie. Bacon uitgedroog, om nie van die brood te praat nie. Koud en dun soos Melba toast, en my man het nog twee ekstra snye bestel, tot sy spyt!! Vir iets soos R 7 per sny?? • Toe my man en seun se kos amper op is, kom my bord terug, Scnitchel klein bietjie groter, maar nog nie naastenby Beaufort Wes se grootte nie!!! En, nodeloos om te sê, my groente YSKOUD. En let wel, groente was twee klein skeppies. • Wel, teen daardie tyd was ek taamlik geirriteerd en wou net klaar kry. Die bestuurderes het die volle tyd wat ons daar was, by n tafel gesels, en ek kon nie haar aandag trek nie. • Ons het betaal, en geen TIP vir kelnerin, ons is huis toe, waar ons maar oorskiet van Saterdagaand gaan eet het!!!!!! • R 296.00 in die water, volgens my mening!!! Ek was nog altyd baie gesteld op goeie diens, maar Wimpy Fairbridge mall het my teleurgestel!!!
Op Dinsdag 24 April 2018 het ek kos by Brackenfell Steers gekoop. 2 Rave burgers, Chips en n Greek Salad. Die slaai was uiters teleurstellend vir R 46!!. Net bakkie vol blare en paar stukkies tamatie bo-op, komkommer en paar stukkies green en yellow pepper. NIKS wat aandui dat dit Griekse slaai is nie, geen slaaisous. Op Woensdag 25 April het ek n epos na ********** gestuur en fotos aangeheg. Donderdag middag 14h00 het n mans persoon van Steers Brackenfell my geskakel. Hy het so onduidelik “gemompel” ek kon skaars uitmaak wat hy sê. Kan nie glo jul laat sulke diens toe oor die telefoon nie. Sy naam was iets soos “Doghnut”. (??) Wat ek kon uitmaak is dat hy sal reël dat n bakkie Greek Salad by my huis afgelewer word, ek het gevra dat dit na 16h00 moet wees, daardie dag. (Ek moes my adres 3 keer herhaal, hy kon nie uitmaak nie.) Wel…………..”needless to say” ek wag nog STEEDS vir my slaai!!!! Gister het ek WEER n epos gestuur, GEEN reaksie ... STEERS sien my nie weer nie!!!
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.