Active since Feb 2014
Hallo Ian, Ek gaan nou baie sarkasties wees op hierdie review, bloot omdat ek nie nou terug gaan gaan na die argiewe toe om die regte datums te kry nie, nie en omdat ek op jou reply gaan staat maak om almal wat hier lees te kan help met die regte datums. Ek het in 1992 'n eis ingedien dmv email, die eis is tot vandag toe nog nie afgehandel nie, net 'n laaste nota op die eis (EIS NR 888156921/02) dat jy, wat Ian is, my soek, die nota is al op 18de gemaak. Ek weet nie of hierdie nuwe inligting vir jou is nie, maar vandag is die 26ste Junie 2025. Jy is nou welkom om na die volgende reference nommers te gaan kyk van 1992 ref: 256249136. Hoe onbevoeg die mense was in die emails om nie my eie polis nommer vir my te kon gee nie omdat hulle spitefull was omdat ek sarkasties was, ook omdate hulle niks inligting vir my kon gee omdat ek nie weet wat my eis nr is nie, ag en daar was soveel van sulke gevalle dat as jy my nou so uurtjie kans gee dan kan ek nou lekker gaan puzzle bou aan al die emails wat oor en weer gestuur is van julle kant af na my toe en van my af na julle toe, maar steeds is die eis nie uit betaal nie, en ek is alleen by die huis met die kinders want my man is op 'n werks episode land uit. So hier sit ek by die huis nou, sonder sekuriteit kameras, ek sal ook graag wil he, indien daar iets sou gebeur met my of die die kinders in hierdie tyd wat ons nou al vang 1992 af sukkel om ons sekuriteits kameras deur julle uit gesorteer te kry, dat al hierdie dinge op skrif is, want iemand gaan verantwoordelik gehou moet word hiervoor. So Iantjie, jy soek my nou al 'n geruime tydjie, jy het nie dalk al besluit om 'n ander manier te probeer om my in die hande te kry behalwe die manier waarop jy huidiglik probeer nie, want jou huidiglike manier werk nie, jou pos duiwe kom nie by my uit nie.
Goeie dag Mr. CAMELEN Naaidoo,Ek en jy het laas week oor die foon gepraat. My man vlieg mos vandag vir 'n maand weg van die huis af. Ek is alleen met die kinders by die huis. Ja, glo dit of nie, vrou alleen. In 70 Franshoekweg, Durbanville Hills, sonder 'n alarm stelsel. En weet jy wat, Jy het my belowe dat JY die dinge vinnig sal laat gebeur sodat my alarm stelsel so go as moontlik(dis nou natuurlik JOU moontlik) ingesit sal word. Wel, hier sit ek nou steeds, in 'n huis sonder 'n alarm stelsel en nog NIKS is goedgekeur of uitbetaal of enige iets van so aard nie. Iemand het al aangebied om solank die stelsel te betaal net sodat ons (dis nou ek en die kinders) kan veilig wees. Totdat julle dit EENDAG sal uitbetaal. Nou gaan ek hierdie email op social media plaas en dan kyk ons of julle dit OF vinniger OF stadiger gaan doen, ek hoop mense dink 2 keer voordat hulle julle gebruik om hulle lewens uit gevaar uit te hou.GROETESONJA WILKENs
You won't believe what I am about to tell you now. My au pair was standing still at a robot and a client of Harnacks Insurance, a company that does the insurance of MUA Insurance, drove into her from behind. This happened on 1 March 2022 yes you have got it right, 1 March 2022. Up until today which is more than 4 months ago we have not even heard back from them, they just don't respond. Brenda at MUA gets emails consistently about this 3rd party claim of Mrs. Muller-Levins but to no avail. This has been going on for 4 months now. I started out with Stuart Collins of Harnacks and I could not get anything out of him, then I asked for someone else to handle my query and landed up with Bevan Collins he also could not help me, but at least he sended me all his attempts that he tried to get a email back from MUA. NOTHING. So I am not sure if they still exist, because maybe we are dealing with a company that does not exist at all. 4 months that you are dealing with a claim and you cant even show 1 email as a reply from them. Now here I want to give Harnacks also a one star because why don't YOU sort this out, why do you let the client wait 4 months for an answer? If you see you don't get an answer why must the client keep track of what's happening and constantly remind you? I really hope that only ONE of these email addresses will respond. That would be awesome.
You wont believe what I am about to tell you now. My au pair was standing still at a robot and a client of Harnacks Insurance a company that does the insurance of MUA Insurance drove into her from behind. This happened on 1 March 2022 yes you have got it right, 1 March 2022. Up until today which is more that 4 months ago we have not even heard back from them, they just dont respond. Brenda at MUA gets emails consistently about this 3rd party claim of Mrs. Muller-Levins but to no avail. This have been going on for 4 months now. I started out with Stuart Collins of Harnacks and I could not get anything out of him, then I asked for someone else to handle my query and landed up with Bevan Collins he also could not help me, but at least he sended me all his attempts that he tried to get a email back from MUA. NOTHING. So I am not sure if they still exist, because maybe we are dealing with a company that does not exist at all. 4 months that you are dealing with a claim and you cant even show 1 email as a reply from them.
It is today 19 July 2022 and my aupair is currently on a bus with a registration number IGG218GP travelling from Cape Town to Pretoria. They departed last night at 19:00. She phoned me last night in a state and said that the drivers is driving recklessly and overtakes 3 to 4 trucks at a time, she complained about the speed they were driving and the wind that blows against the bus at that speed. The drivers put their headphones on and lock themselves in their cabin. I would like Intercape to investigate this matter. Otherwise hello peter wont be my last complaint.
Good day, I am sending this email or actually complaint with the hope that it lands up somewhere where someone would take action because I am VERY unhappy with my service that I have got. I have been n Discovery member for 10 years I think and recently signed up at virgin active (1 year maybe) My son 14 years old is autistic and get swimming lessons since he was two, my other son is 2 years old and get swimming lessons since he was two weeks old. We recently changed our membership to Tygervalley and we went there once and saw the lovely pool you have there where private lessons take place. It looked like the ideal place for my son, I was looking for a new place for him because at his old school the pool is not very deep so he can stand in the pool and then he would not swim, he will walk. So this looked just perfect because I could gym there aswell. I started the process on 28 March 2022 And it went like this: Hi Tanya, ek het jou nommer by virgin active gekry, ek wil net graag uitvind wat vra jy per les of per maand? Groete Sonja Ek het hierdie selfde boodskap op email ook gestuur op dieselfde dag 28 March 2022. Hi Tanya, Ek sien jy bied lessies aan daar by Virgin Active, ek het 2 seuns die een is 14 maar outisties en bietjie CP so effens spasties en dan het ek vir "Prins" Wilkens (Xacri) hy is 2 jaar, hy swem al vandat hy 2 weke oud is so hy haal al goed vanuit die bodem af uit. Ek wil net graag hoor wat is jou fooie vir 1/2 uur swemlessies asb. Groete Sonja Wilkens Ek kry toe 17:02 n antwoord, wat ek totaal verstaan want sy is besig met lesse so ek is ook nie onmenslik nie, ek verstaan mos dis onprofesioneel om met jou foon besig te wees as jy lesse gee. Haar antwoord was: Hi Sonja, is julle lede by tygervalley of century city? Hoe oud is jou kind? Dankie Tanya (Cluster Swim manager VA century city and Tygervalley)🧜🏼 (Onprofesioneel 1) Sy vra my hoe oud is jou kind en ek het dit in my email aan haar genoem, so dadelik kan ek agterkom sy het nie regtig my boodskap mooi gelees nie. Dieselfde aand 19:26 antwoord ek haar maar toe, want sy gaan seker nie haar email weer lees nie, ek herhaal toe my email maar weer: Hi Tanya, ons is lede by Tygervallei. My eennseun is 14 en outisties en die ander een is 2 en swem al vanaf hy 2 weke oud was. Die volgende dag 29 April om 11:23 kry ek die volgende boodskap: Hi Sonja, ons doen privaat lesse teen R975 vir 5 lesse, R1950 vir 10 lesse. Groep lesse is R645 vir 5, R1290 vir 10 lesse. Ek het beskikbaarheid Maandae 3h30 en 4h by dieselfde juffrou of 4h vir albei by 2 verskillende coaches Nadat ek die pryse gekry het kon ek my somme gaan maak, want my eind doel is om altwee my kids oor te skuif maar ek wil nie ons huidige swemskool se gevoellens seer maak deur altwee my kids dadelik daar weg te vat nie, en ook ek moet eers kyk of my 14 jarige van die nuwe coach hou. Maar die belangrikste is dat ek kon toe my somme gaan maak om te kyk hoeveel duurder of goedkoper dit uitwerk en dan kan ek n ingeligte besluit maak, ek los toe n voice note wat ek ook hierby sal aanheg vir ons huidige swemskool dat Xiahn(my oudste) net die kwartaal klaar maak en dan hou hy op met swem. Sy laat weet my toe, dat ek reeds vir kwartaal 2 betaal het, ons het n goeie verhouding en ek sê toe, goed dan sal hy kwartaal 2 nog by haar wees, so dan gee ek sommer n kwartaal kennis. So aangesien ek nou nog n kwartaal moet aanbly het ek dit nie nodig gevind om Tanya terug te kontak nie, omdat ek op daai stadium net pryse aangevra het. Op 14 April om 16:44 15 dae na haar laaste boodskap wil sy toe nou opvolg met die volgende boodskap: Hi So ja, teen wanneer kan ek betaling verwag vir die 3h30 swem slot? Ek het ander belangstelling, so wil seker maak julle slot is gebook 🧜🏼 *sonja Nou ek kon nog alles baie mooi verstaan en hanteer het, maar hier het ek nou so bietjie begin vies raak, want sy vra my nou teen wanneer kan sy betaling verwag? Sonder om banbesonderhede te stuur? Sonder n invoice? Sonder vasgemaakte tye? Sonder enige vrae oor my outistiese kind? Sonder enige inligting wie my kind gaan coach? Hy hou dalk nie van n vrou nie hy hou dalk net van mans, sy stuur uit die bloute 2 weke na haar laaste boodskap wanneer kan sy betaling verwag want sy het ander belangstelling en wil seker maak ons slot is geboek. So ek is toe so bietjie stom geslaan maar ek aanvaar sy is so ongelooflik goed dat sy sal presies weet wat om te doen. En ook stomgeslaan oor die feit dat sy nou wil weet wanneer kan sy betaling verwag maar sy het nog nie ENIGE besonderhede deur gegee nie. 2minute later antwoord ek haar dadelik: Hi Tanya, so jammer ek het nog nie reply nie, ek het gesien ek het altwee die kids se swem vir die kwartaal klaar betaal al in Maart Maand want toe ek kennis gee toe wil hulle weet of moet hulle die geld terug betaalso ek het gesê nee dis reg ons sal dan eers die kwartaal klaar maak daar aangesien ek dit klaar betaal het. So ek sal jou weer kontak nader aan die 3de kwartaal en dan kym ons watse openinge het jy dan oop vir ons.😁 So 10 minute later kry ek die boodskap: Reg so🤗 So nader aan die 3de kwartaal breek toe nou aan, ek moet terug gaan om te gaan kyk wat het ons bespreek sodat ek weet wat om verder te reel. Ek sien toe weereens dat sy my gaan vra om n betaling te maak, dus vra ek haar eerste wat is die banbesonderhede, ek gee al die swemmer se dae wat hy beskikbaar is vir lesse. Ek stuur die volgende op 30 Junie 15:59 Ek het geen bankbesonderhede nie Ek wil graag betaal vir 10 lesse vir Xiahn R1950 Een keer n week Maandae 4 uur is hy oop Dinsdae 3uur tot 6 uur Woensdae het hy perdry Donderdae tussen 3:00 en 18:00 Vrydae het hy OT Ek sit eintik voor my rekenaar besig om al my maand goed te betaal, en hoop dat sy my sal antwoord sodat ek n beneficiary kan create om te betaal. Op 1 Julie 10:17 antwoord sy my: Hi Sonja. Ek het my werk nr verander, ek stuur hom vir jou deur. Herinner my asb, julle is lede van die gym? Ons aanvaar nou betaling via die Virgin active app vir members. Kan jy dit asb download dan kan ek help. Sodra die krag aangaan sal ek loer watse gatjies ek het🤗 Ok so sy het nou haar werk nr verander sonder om potensiele kliente in kennis te stel, maar dis darm nie te erenstig nie want sy is nog bereikbaar op haar ou nr. Nou hier is die deel wat weereens die wind uit my seile vat, sy vra vir MY EK moet haar herhinner of ons lede van die gym is, as sy nou net bietie terug scroll sal sy ons hele history sien en sien dat ons wel lede is. Maar ek het nou al geleer dat sy ook nie kon onthou het dat ek my kinders se ouderdomme vir haar gegee het nie. So ek bigin nou stadig maar seker agter kom dat ek werk nou hier met n persoon wat nie n goeie geheue het nie en ook nie moeite doen om terug te scroll om te sien waaroor ons al gesels het nie. Hierdie is vir my onprofesioneel maar die beste kom nog. Sy sê so terloops dat hulle aanvaar nou betaling vanaf die virgin active app vir members en ek moet dit download en van daar af betaal. Dit is Saterdag 2 Julie 2022 ek download n app wat se virgin active, ek kry NIKS NERENS dat ek kan betaal nie, ek google how to pay my swim lessons at virgin active, ek google can I pay my swim lessons on my virgin active app, ek gaan daai app deur van hoek tot kant, ek roep my man, kan jy my help, hy kry ook niks. Nou raak ek so effens opgewerk, want regtig? Is dit hoe ek dit sou gedoen het as dit my swem skool was? Nee, verseker nie. Kom ek verduidelik as dit ek was sou my reply so geklink het. Hi Sonja, Ek het my werknommer verander en skoon vergeet om jou te laat weet, dankie dat jy uitgeryk het, ek oan nou sommer vir jou my nuwe nommer gee dna het jy hom vir die toekoms. Ek sien julle is lede van Tygervalley gym. Jy is welkom om n betaling op ons app te doen, maar as jy sukkel laat weet my dan guide ek jou daar deur. As jy op google play store gaan sal jy sien daar is meer as een virgin active app, kies die een t****e van bo af, hy is so rooi en wit, ek stuur n screenshot vir jou. Wanneer jy hom klaar gedownload het kan sal jy op page een links bo sien is daar 3 strepies, onder die strepies is daar members en dan member payments ens ens ens...... Laat weet of kom jy reg. Dit gaan R1234.00 kos vir elke maandag (want my vorige boodskap het uitdruklik gesê een maal per week) jou reference nr is jou naam en van en jy kan die bewys van betaling vir my stuur na abc@def.co.za. sodra ek jou betaling het bevestig ek jou boekings en laat weet jou al die reels en regulasies en wat om te bring en waar om aan en uit te trek. Ag sommer maar net die basic reels. Welkom by ons spannetjie, ons gaan lekker saam swem, as daar enige iets is wat ek moet weet van Xiahn moet jy my asb laat weet, ek sal graag hom op sy gemak wil he by my vir sy eerste lessie. Enige raad en voorstelle tov hom is welkom. Groete Tanya Die res van haar boodskap se sy sal my bel as die krag aangaan om vir my tye te gee, sy het nooit terug gebel nie en ek weet sy het vergeet. Ok maar ek is steed besig om te sukkel met n betaling op die app. Ek besluit ek gaan nie so sukkel met hierdie onprofesionaliteit nie en ek gaan nou die klub self bel en die bankbesonderhede kry. Ek praat met Tiffany en sy gee my die bankbesonderhede Virgin Active Nedbank 1452040737 I pay R2000.00 because I dont have a invoice or nothing. Very unprofessional. So nou is ek goed kwaad omdat ek so moet sukkel om swemlesse betaal te kry. Terwyl ek op die virgin active app was en daai app can hoek tot kant bestudeer het, het ek ook afgekom op al die coaches, ek het besluit dis dalk beter dat ek met Jarryd gaan aangesien al die ander Tanya se email adres het behalwe Jarryd. Ek skryf vir Jarryd die boodskap op 2 Julie 16:15 nadat ek my betaling gemaak het: Hi Jarryd, ek wil nie eer begin deur te verduidelik hoe ek sukkel om my kind by virgin active vir swem lesse te vat nie, ek wil graag bankbesonderhede he om te kan betaal asb. En dan kan ons kyk na tye om te boek. Moet ook asb nie vir my se ek moet op die virgin active app gaan betaal nie want daar is nie so opsie nie. Ek neem aan die kostes is om en by R1950 vir 10 lesse of so iets. Ek wil regtig nie verder sukkel nie, kan ek net asb betaal en dan kan ons al die vra wat jy het beantwoord maar geen mens kan so sukkel om vir swemlesse te betaal nie. En 2 dae wag vir replies nie. My naam is Sonja Wilkens My seun wat gaan swem is Xiahn Wilkens hy is 14 Sonja: Hy is outisties en swem al van 4 jaar oud af by Leande Carsten by Super Swim, hy kan homself help in die water maar hy kan ongelukkig al self staan in haar swembad so ek soek n swembad waar hy nie kan staan nie. I just send you proof of payment of R2000 for Xiahn Wilkens Virgin Active Tiffany gave me this banking details Virgin Active Nedbank 1452040737 Die man Jarryd het nie eers die moeite gedoen om te reply nie. Omw waarmee ait ek hier? Dis asof ek aansoek doen by ESKOM. Gister 4 Julie 2022 9:37 kry ek n boodskap van Tanya se nuwe nommer af: Hi Sonja, skuus vir my laat reply, dinge was dol die laaste tyd en die loadshedding help nie. Ek het Maandae 5h (4:30 tot 17 Julie), mer Lany. Of dinsdae 3h (4h more en volgende week) met Leon Laatweet wat beter pas So die laaste wat ek van haar gehoor het was 1 Julie 10:17 waar ay vir my gesê het ek moet op die app gaan betaal en dt sy wag vir krag om terug te kom na my toe. Dis nou 4 Julie die Maandag nadat Jareyd haar laat weet het en ook Tiffany dat Sonja Wilkens glad nie happy is nie, toe kry ek die boodskap wat se watter tye sy beskikbaar het met watse coaches. Maar niks maak sin nie want weereens het sy nie gelees wat ek gesê het nie, ek soek een keer n week n afspraak, haar boodskap se Maandae 5 uur met Leon op 17 Julie of dinsdae 3uur of more 4 uur en volgende week met Leon. Nou maak hierdie eenigsins vir iemand sin, as jy nou op 30 Junie jou kind se skedule deur gestuur het en op 30 Junie gese het een keer n week. Op die stadium het ek nou genoeg gehad en besluit om iets te sê: Hi Tanya, ja dis vir my baie onprofesioneel hoe jy met mense of kliente werk, ek neem aan gierdie tye wat jy vir my hier gegee het het jy na die tye gaan kyk wat eknvir jou gestuur het? Jy het ook elke keer n ander nommer😡 K het hier oordryf met die telefoonnommer, ek is redelik uitgeput al want nou het ek klaar betaal en gevra dat Jarryd my moet help en nou is ek en sy alweer besig om oor en weer te whatsapp. Ek kry die boodskap: Hi Sonja, ek herlt nog net 1 keer my nommer verander van my persoonlike na n werks nommer. Ja, dit is beskikbare tye in of rondom die tye wat jy laatweet het. Laat asb weet of jy wil voort gaan en wat beste sal werk. Dankie, Laat asb weet of jy wil voort gaan? Regtig? Wat van: Hi Sonja, jammer ek het jou nie laat weet van my nommer nie maar dit was darm net een keer😉 Ja ek het gaan kyk na al jou tye en hierdie is alles tye wat daar by inval. Hoop ons kan n gaatjie kry op een van daai datums. Vriendlike groete Tanya Later kry ek nog n boodskap van haar af: Nie seker hoe ek onprofesioneel is nie. Ek was effe laat met terugkom na jou toe, ek herstel van n operasie, skuus vir die wag Besef sy hoe lank ons al reel hieraan? Kan sy werklik waar nerens sien dat sy kortaf voorkom nie? Ek sien toe eknsal haat moet verduidelik want miskien is dit dalk net hoe sy met mense werk, ek stuur toe vir haar haar eie boodskappe terug waar ek voel sy onprofesioneel was: Hi So ja, teen wanneer kan ek betaling verwag vir die 3h30 swem slot? Ek het ander belangstelling, so wil seker maak julle slot is gebook 🧜🏼 Op 14 April vra jy my, so ja, wanneer kan jy betaling verwag Dis onprofesioneel. Dis nie hoe mens dit doen nie. Ek stuur nou die res Hi Sonja. Ek het my werk nr verander, ek stuur hom vir jou deur. Herinner my asb, julle is lede van die gym? Ons aanvaar nou betaling via die Virgin active app vir members. Kan jy dit asb download dan kan ek help. Sodra die krag aangaan sal ek loer watse gatjies ek het🤗 Dan se jy vir my julle aanvaar nou betaling via die virgin active app vir members. Wat se app is dit? En ek download toe 'n app wat ek nie seker eers is dis die regte app nie en soek n plek om te betaal en daar is GEEN so opsie nie. Dan volg jy nie op om te hoor of kom ek reg nie. Dan het jy ook nooit weer die gatjies wat jy het gestuur toe die krag aangaan nie, want jy het vergeet. Dan wag mens ook 24 uurelke keer vir n reply. So ja, dis wat onprofesioneel is en as jy steeda nie kan sien waar jou onprofesionaliteit lê nie, nadat ek dit nou vir jou uitgewys het, dan moet jy nie n swemskool hê nie. Die tye wat sy gestuur het maak glad nie sin nie so my boodskap aan haar is: Tanya, ek soek tye een keer n week elke keer op dieselfde dag en tyd. Soos n rotiene waarheen jy weekliks gaan. Dit kan sekerlik nie so moeilik wees om weekliks swemlesse te kry nie? Of kan dit? Laat weet my asb tussen daai tye vir lesse elke week op dieselfde tyd. Haar reply is nou dat sy sal my help met betaling sodra ons n tyd kry wat ons abei pas: Ek sal jou help met betaling sodra ons n gerieflike tyd en dag vir julle vind. Die tye wat ek kan aanbied is: Maandae 5h of Dinsdae 3h (vanaf volgende week) Nou is ons besig om vordering te maak, ek weet nou al sy lees nie vorige boodskappe nie, so ek sal dit vir haar mooi moet uiteensit sodat ek vir myself ook dit maklik maak om na terug te gaan as ons nie saam stem oor iets nie: Ok kom ons maak dit Dinsdae 3 uur. Vanaf die 12 de Julie 2022. Ek het reeds R2000 betaal So dit lyk dan soos volg: Dinsdag 12 Julie 15:00-15:30. R195.00 Dinsdag 19 Julie 15:00-15:30. R195.00 Dinsdag 26 Julie 15:00-15:30. R195.00 Dinsdag 2 Augustus 15:00-15:30. R195 Dinsdag 9 Augustus 15:00-15:30. R195 Dinsdag 16 Augustus 15:00-15:30. R195 Dinsdag 23 Augustus 15:00-15:30. R195 Dinsdag 30 Augustus 15:00-15:30. R195 Dinsdag 6 September 15:00-15:30. R195 Dinsdag 27 September 15:00-15:30. R195 So ek het R2000.00 betaal in die rekening Virgin Active Nedbank 1452040737 So I am paid up until 27 September with a R50 credit. Dit sal my nou leer om haar 4 minute oor 5 te antwoord want toe kry ek sommer die boodskap: Thank you for your message. Please note that you have reached us outside of business hours, i will respond asap. Thanks Nou hier trek ek nou die streep en het toe nou besluit ek gaan regtig nou nie by haar speletjies betrokke raak nie. Ons weet nou almal dat sy nie terug gaan op vorige boodskappe nie so die volgende was glad nie vir my n verrassing nie, dis nou die volgende dag wat sy die boodskap stuur: More Sonja, kan jy my asb proof of payment oor whatsapp stuur, alternatief op my epos adres. Dankie Daar is geen manier dat ek die girl se werk vir haar gaan doen nie, dis onprofesioneel. Ongelukkig kan ek nie, ek is in die hospitaal by my 2 jarige Asb stuur dit sodra jy kan, ek kan eers swem tye bevestig sodra ek POP ontvang het. Dankie en sterkte daar So GEEN tye kan bevestig word VOORDAT sy nie proof of payment sien nie. Sy is besig om ha****lf te vermaak hier. Ek besluit toe om dan maar julle accounts afdeling te bel en dit met hulle uit te sort maar suidelik mag ek dit toe nou nie doen nie. Wie check julle bankstate Stuur vir my julle account afdeling se nommer asb Ons het 20 clubs wat in 1 rekening betaal. Ons App payment maak dinge eenvoudig. Dit is ons proses, asb stuur asap Ek gaan nie verder met haar redekabel nie, sy kan gaan en self die payment gaan soek. Of sy kan die afdeling vra wat actually betaal word om dit te doen, maar ek gaan vir seker nie vir haar n proof of payment stuur nadat sy tot vandag toe nie vir my kon bankbesonderhede gee nie. Dis onprofesioneel. Al wat ek hieruit wil he is dat ek niks weer hoef te herhaal of te bewys vir haar nie, indien ek verder gaan sukkel gaan ek die volgende mense kontak op hulle Linkedin accounts met hierdie selfde skrywe. Lyndsay Webster Trevor Voss Dean Korvarski Deric du Preez Jesica Spira Jason Grippa Jeofrey Malivhusha Rick Jaffe
Why cant I post a picture? I would love to post a screen shot of my speed test with a 100meg line R1200 per month! Download speed mbps 10.0 Upload speed mbps 6.55 This is a joke! Money well waisted, thank heavens I cancelled. Oh and dont think you can phone them now to sort out the problem because they are closed. I dont know who's idea was it to open this business but it was your worst idea ever, you are one of those people who rather must not think, and only work for a boss because your business ideas is very kak.
I cancelled my subscription on 29 March 2022 (one month notice) on the app and it was confirmed that it is cancelled. Today is 2 July 2022 they deducted R699.00 for May June July that is R2097.00 in total AFTER I CANCELLED. I phoned today to find out why are they still deducting monies from my account. David answerd, but David is not lus for work today, maybe because it is Saturday, I am not sure if that is the reason, so I immidiatly started to record the conversation because when I heard in his voice that he is irritated by me and does not give me a chance to speak or explain I started recording. This David told me that there is no need to talk to a manager and he does not see the need to trasfer me to one. Also when I asked for a email address to send my complaint to he said that he does not need to give me a email address because he is going to send me a email and I dont have to send them a email. I could not believe what I was hearing, this guy is so arrogant, he can NOT work with people or customers (that pay) he must pack boxes or shelves and not have contact with people. I have the recording and would like to post it here. in the beginning I would have settled for a appology and just get this querry rectified by them stop deducting money but after this experience with David, I am going on social media and I want my money back, this guy needs to appologise to me, or I wont stop. I will not go into the reason why I cancelled my account now, that is another story and will also be shared if this rude guy does not appologise.
Me and my husband was walking into McDonalds at round about 11:00 ish on Wednesdag 30/03/2022 the reason I give you the exact time is that you check the cameras please. NWABISA was standing behind the one counter doing nothing and SIVENATHI was standing in front where the customers should be standing at the other counter playing on her phone. We were the only cusomers at the counters. When we walked to NWABISA she said we must pay at the other counter for some unbeknown reason. Well the other counter had no one behind the counter and only SIVENATHI KANYE in front of the counter playing on her phone during working hours in the shop front on the floor where the customers are. Not helping us, or wanting to help us. NWABISA came out from behind her counter and I saw this hugely overwaight person with the most tightest mini skirt on, the fat is climbing out on top and underneath the skirt, it looks like she is working on a street corner somewhere, but infact she is emplyed by McDonalds and I hope this is not their dress code, because I am feeling "naar" all of a sudden. She came and stand in front of us, taking SIVENATHI's phone and played with it. My husband ask her if we can pay and she said we must call someone, he said ok, please call your manager, she looked him in the eye and walked off in the opposite direction. The manager ALAKHE came out and we explained to her and she said she is sorry, I said is this all you are going to do about this and she said I am sorry, I said well then I will have to put this on social media. Then she said she will cc me into a email because this is not how McDonalds customers should be treated, I am still waiting for the mail. SiVENATHI you should work in the background where you dont work with the public, you cleary have bigger issues than yourself, and that already is big enough. You should wash dishes or fold serviets. You are a disgrace for McDonalds, it doent help the shop looks nice inside and out but you are there. Please let her go and work for KFC she will fit right in. I want a personal appology from her, let me know when she is ready to appologise for her bad behaviour.
Goeie dag, My naam is Sonja Wilkens en ons company behoort aan SEESA vir die beste gedeelte van miskien 5 tot 7 jaar. In die tyd het ons nog nie baie van die dienste gebruik gemaak waarvoor ons elke maand so getrou betaal nie. Miskien op die meeste 5 keer. Ek het die begin van die maand kennis gegee omdat ek aangevra het vir n adendum op een van my werkers se kontrak oor n kar wat ons gekoop het vir haar. Ek is verwys na SEESA on call toe waar ek met n persoon gepraat het wat vir my n kwotasie gestuur het vir R7000 vir dit wat ek benodig. Ek was geskok en het besluit, as ek nou regtig al die paaiemente moes optel oor die tydperk teenoor wat ons al gebruik het, en ek moet R7000 betaal vir n kontrak dan maak hierdie somme nie sin vir die diens wat ek kry nie. Ek het niks gesê nie, ek het net rood eenvoudig n kennisgewing vir bedanking ingedien. Die volgende dag het iemand gebel of gemail om te hoor hoekom ek bedank en ek het verduidelik dat ek gaan nie R7000 betaal vir so eenvoudige kontrak nie. Hulle het my gevra om asb te heroorweeg en hulle het vir my so n kontrak opgetrek. Ek het toe heroorweeg en besluit om nie te.kanselleer nie. Ons het heel toevallig n dissiplinere verhoor gister gehad. Die dame waarvan ek nie haar naam kan onthou nie was 15 minute laat, almal het vir haar gewag. Sy het gaan sit en ons het almal aan almal voorgestel, ons het gevra of wil sy koffie of iets hê om te drink, sy het gesê nee dankie. Ons was so 5 min in die hearing in toe sy sê ons moet asb ons maskers aansit. My eerste gevoel was, dat ons sit nie teen aan mekaar nie, die aircon is aan, en die vensters is oop, niemand het simptome van covid nie, die positiwiteit rate is baie laag en indien jy dit kry hoef jy nie eens meer dokter toe te gaan of te isoleer nie, so ek was baie verbaas dat sy so aandring daarop, maar haar antwoord was dat dit is die wet. Wel my man het voorgestel ons gaan sit buite, sy het gesê ons gaan die maskers daar ook moet aansit, ek het gesê wel ek is besig om koffie te drink, en dit is wet dat as jy eet of drink jy nie n masker hoef te dra nie, sy het gesê ek moet my masker aansit of sy gaan ry, ek het vir haar gevra of wil sy hê ek moet my koffie deur my masker drink en sy het gesê ja. Ek het gesien sy is nie lus vir werk vandag nie en het verkoning gesoek om nie te werk nie. Haar laaste vraag VOOR die masker episode was iets oor tyd, die tyd was nie ingevul op die kennisgewing van die verhoor nie maar altwee die werkers het gesê hulle het geweet wanneer die datum was en dit het hulle nie gepla dat dit nie ingevul was nie, maar sy was adamant dat sy nie kon aangaan met die verhoor nie en n nuwe datum geskeduleer moet wors omdat die kennisgewing nie die offence datum opgehad het nie. By die tyd kon ek baie duidelik sien dat sy regtig nie lus is vir werk nie. Eers was sy laat en toe pl die maskers haar en toe pla die datum haar, ek kon myself nie langer ingou nie, en het die datum waarna sy so verwys op n manier vir haar gese wat haar toe net genoeg rede gegee het om haar laptop toe tw maak en op te staan en te loop. Uiteindelik kon sy ry, sy was regtig nie lus vir wat ookal sy moes kom doen het nie. Ek soek nie n verskoning van SEESA af nie, want dit is baie maklik om namens iemand onverskoning te vra, ek weet nie wie die vrou was nie, maar sy sal saam met haar superior na my huis toe ry en my kom onverskoning vra vir haar gedrag. Dan eers sal ek haar verskoning aanvaar. Hierdie vrou is baie onprofessioneel.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.